{"id":3411,"date":"2008-11-11T08:40:34","date_gmt":"2008-11-11T08:40:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3411"},"modified":"2008-11-11T08:40:34","modified_gmt":"2008-11-11T08:40:34","slug":"anc-moenie-net-nguni-organisasie-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3411","title":{"rendered":"&#8216;ANC moenie net Nguni-organisasie wees&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Volgens Skweyiya het hy in 2006 aan Jacob Zuma ges&ecirc; dat &quot;ons versigtig moet wees dat ander etniese groepe ook moet voel dat hulle leiers kan oplewer&quot;.<\/p>\n<p>Skweyiya, wat al sedert die sestigerjare &#39;n ANC-lid is en ook aan die ondergrondse terreurvleuel Umkhonto we Sizwe behoort het, s&ecirc;: &quot;My algemene siening is dat presidente nie net vanuit die provinsies wat aan die Indiese Oseaan grens (die Oos- en Weskaap en Kwazulu-Natal) kan kom nie. Ons moet ons sake so re&euml;l dat die Nguni&#39;s nie die enigste is wat die ANC lei nie.&quot;<\/p>\n<p>Hy meen verder: &quot;Ek voel sterk dat ons nie die nasionale vraagstuk opgelos het nie &#8211; nie net tussen wit en swart nie, maar ook onder onsself as Afrikane. Ek weet dis nie &#39;n gewilde mening nie, maar dis &#39;n feit.&quot;<\/p>\n<p>Die ANC se gebruik van die term &quot;nasionale vraagstuk&quot; (national question) dui op die invloed van kommunistiese denke en veral idees vanuit die voormalige Sowjetunie op die party. In die vyftigerjare het sowel die ANC as die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty egter die Sowjet-akademie se siening van Suid-Afrika as &#39;n veelvolkinge land gesien het terwille van die Britse &quot;een nasie&quot;-gedagte wat vandag steeds in die land toegepas word. Die Franse navorser <a href=\"http:\/\/www.praag.org\/opstelle2.htm\">Alfred Bosch<\/a>  het gewys op di&eacute; paradoks in SAKP-denke in die laat vygtigerjare toe Sowjetkommunisme omhels is maar Sowjetkultuurbeleid verwerp is.<\/p>\n<p>Skweyiya het voorts ges&ecirc; dat die ANC moet erken dat sy kommunikasiemetodes swak is, dat die Nguni-groep in sy leierskap oorheers, asook dat politieke opvoeding in die party swak is en dat die &quot;ontplooiingsbeleid&quot; veterane van die party vervreem het. <\/p>\n<p>In weerwil van al di&eacute; gebreke, kan Skweyiya steeds nie begryp waarom Lekota en Shilowa dit nodig geag het om &#39;n nuwe party te begin nie.<\/p>\n<p>Volgens Skweyiya het hy die Nguni-oorheersing aan Jacob Zuma uitgewys, wat hom verseker het dat dit nie &#39;n probleem sou wees nie aangesien hy net vir een termyn wou regeer. Blykbaar het Zuma met Kgalema Motlanthe gepraat en di&eacute; gaan n&aacute; hom weer as president oorneem. Zuma het dit ook s&oacute; in die pers gestel.<\/p>\n<p>Skweyiya is ewe bekommerd oor Nguni-oorheersing in die nuwe Shikota-party, waarin daar insgelyks Xhosa-oorheersing bestaan. Hy s&ecirc;: &quot;Die Xhosa-element bekommer my regtig. Ek kan dit s&ecirc; want niemand sou my daarvan kon beskuldig dat ek nie van Xhosas hou nie.&quot; (Skweyiya is self &#39;n Xhosa.)<\/p>\n<p>Volgens hom het die partyleierskap nie goed gekommunikeer n&aacute; die ANC-konferensie op Pietersburg nie.<\/p>\n<p>&quot;N&aacute; Zuma se oproep om te verenig, het almal eenvoudig gepraat en elkeen op die nasionale uitvoerende komite het gevoel dat hy die reg had om te s&ecirc; wat hy wil. Dit het mense die harnas in gejaag. Ek het gevoel die gesag van die sekretarisgeneraal en die woordvoerder is daardeur verswak.<\/p>\n<p>&quot;Daar was ook die verwarring tussen die ANC en sy bondgenote sodat dit gelyk het asof die leidende rol van die ANC en die laaste woord van die president bevraagteken word.<\/p>\n<p>&quot;Die afdanking van president Thabo Mbeki het ook olie op die vuur gegooi.&quot;<\/p>\n<p>Skweyiya het voorts verklaar dat hy ook teleurgesteld is dat soveel mense die ANC verlaat, nie omdat hulle met die organisasie se ideologie verskil nie, maar omdat hulle nie van sekere persone hou nie.<\/p>\n<p>&quot;&#39;n Mens hoef nie die ANC te verlaat omdat jy nie van iemand hou nie. Daar was al baie leiers van wie ons nie gehou het nie, maar ons kon nie padgee nie. Ons het gebly en ons standpunt ingeneem.&quot;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/letnjaja-odezhda\">\u043b\u0435\u0442\u043d\u044f\u044f \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u0430 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u043e\u0432 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/skweyiya_zola.jpg\" width=\"100\" height=\"124\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Zola Skweyiya<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>15:39:07 Die ANC-minister van maatskaplike ontwikkeling, Zola Skweyiya het in &#39;n onderhoud met die Mail &amp; Guardian erken dat die organisasie &#8211; en by implikasie Suid-Afrika &#8211; deur die Nguni-groepe vanaf die Indiese-oseaankus oorheers word.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3242,21089,21108],"class_list":["post-3411","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-anc-moenie-net-nguni-organisasie-wees","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3411","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3411"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3411\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3411"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3411"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3411"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}