{"id":34108,"date":"2015-09-22T07:45:20","date_gmt":"2015-09-22T05:45:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34108"},"modified":"2015-09-23T07:46:11","modified_gmt":"2015-09-23T05:46:11","slug":"tlu-sa-sewe-plaasaanvalle-in-een-naweek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34108","title":{"rendered":"TLU SA: Sewe plaasaanvalle in een naweek"},"content":{"rendered":"<p>Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA ges\u00ea.<\/p>\n<p>TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys s\u00ea &#8216;n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. <\/p>\n<p>Nog mense is in vyf ander plaasaanvalle, in onderskeidelik Mpumalanga en Kwazulu Natal aangeval en beroof. <\/p>\n<p>Volgens hom moet boere nou hul eie veiligheidsstrukture in plek kry omdat die polisie se nasionale landelike veiligheidsplan nie in plek is nie.<\/p>\n<p>Geldenhuys s\u00ea \u2018n voorval by Chrissiesmeer in Mpumalanga waar \u2018n huis aangeval is toe die inwoners nie tuis was nie, word ook beskou as &#8216;n plaasaanval.<\/p>\n<p>Die boer het toevallig nie die aand op sy plaas geslaap het nie, maar die swart aanvallers wat by sy plaashuis ingebreek het en vuurwapens gesteel het, het glo verwag om hom daar aan te tref.<\/p>\n<p>Volgens die TLU word dit ook as \u2018n plaasaanval beskou omdat die boer onder normale omstandighede by die huis sou wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jongste plaasaanval by Vredefort-aanval word ingesluit by altesaam sewe plaasaanvalle wat sedert Vrydag oor die land heen plaasgevind het, het die TLU SA ges\u00ea. TLU se woordvoerder, Henry Geldenhuys s\u00ea &#8216;n vrou is op die Motloti Lodge by Thabazimbi in Limpopo dood toe vier mans haar en haar man aangeval het. Nog mense is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23737,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21362,218,5170,21361,9729,2261],"class_list":["post-34108","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-beveiligingsplan","tag-misdaad","tag-moord","tag-sewe-plaasaanvalle","tag-tlu-sa","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34108"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34108\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}