{"id":34084,"date":"2015-09-21T06:58:51","date_gmt":"2015-09-21T04:58:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34084"},"modified":"2015-09-21T09:01:53","modified_gmt":"2015-09-21T07:01:53","slug":"staatsgreeppoging-in-burkina-fasso-dalk-ontlont","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34084","title":{"rendered":"Staatsgreeppoging in Burkina Fasso dalk ontlont"},"content":{"rendered":"<p>Daar is luidens berigte aanduidings dat &#8216;n ooreenkoms in Burkina Faso bereik is en dat die mag weer aan die burgery oorhandig gaan word na &#8216;n staatsgreep.<\/p>\n<p>Leiers van Benin en Senegal het blykbaar daarin geslaag om die politieke krisis in hul buurland te ontlont.<\/p>\n<p>Volgens die ooreenkoms sal Burkina Faso se verkiesing, wat op 11 Oktober sou plaasvind, waarskynlik uitgestel word.<\/p>\n<p>Soldate van die presidensi\u00eble wag het Woensdag president Michel Kafando en verskeie ministers gevange geneem en die politieke oorgang in die land ontspoor. Tien mense is dood en tientalle beseer toe die staatsgreep uitgvoer is.<\/p>\n<p>Die president van Benin, Thomas Boni Yayi sal later vandag waarskynlik &#8216;n aankondiging maak.<\/p>\n<p>Geweervuur het die naweek in die strate van Ouagadougou, die hoofstad van Burkina Faso, opgeklink.<\/p>\n<p>Die weermag het vroe\u00ebr in \u2019n radio-\u00aduitsending aangekondig dat dit nou in beheer van die land is en sodoende bevestig dat \u2019n staatsgreep uit\u00adgevoer is, slegs enkele weke voor verkiesings gehou sou word.<\/p>\n<p>Ban Ki-moon, sekretaris-\u00adgeneraal van die Verenigde Nasies (VN), het Woensdag skerp gereageer op berigte dat die president en premier van Burkina Faso en ver\u00adskeie ministers aangehou word. Hy het ge\u00ebis dat hulle onmiddellik vrygelaat word.<\/p>\n<p>Die presidentswag het vroe\u00ebr Woensdag \u2019n kabinetsvergadering binnegestorm en die waarnemende president in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Di\u00e9 voorval het gebeur skaars \u2019n maand voordat \u2019n verkiesing gehou gaan word om die oorgang na \u2019n demokrasie af te handel. Blaise Compaore is in 2014 n\u00e1 \u2019n lang heer\u00adskappy uit die kussings gelig.<\/p>\n<p>In \u2019n verklaring eis Ban die vrylating van pres. Michel Kafando en premier Yacouba Isaac Zida. Volgens die verklaring is die voorval \u2019n oortreding van Burkina Faso se grondwet en oorgangswet.<\/p>\n<p>In die verklaring word ook \u2019n beroep gedoen dat die rolspelers hulle nie tot geweld moet wend nie<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is luidens berigte aanduidings dat &#8216;n ooreenkoms in Burkina Faso bereik is en dat die mag weer aan die burgery oorhandig gaan word na &#8216;n staatsgreep. Leiers van Benin en Senegal het blykbaar daarin geslaag om die politieke krisis in hul buurland te ontlont. Volgens die ooreenkoms sal Burkina Faso se verkiesing, wat op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34084\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staatsgreeppoging in Burkina Fasso dalk ontlont&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21352,8919,4631],"class_list":["post-34084","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burkina-fasso","tag-staatsgreep","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34084","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34084"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34084\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34084"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34084"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34084"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}