{"id":34040,"date":"2015-09-18T07:57:24","date_gmt":"2015-09-18T05:57:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34040"},"modified":"2015-09-19T20:26:33","modified_gmt":"2015-09-19T18:26:33","slug":"hoeveel-f-n-jode-dink-die-mense-is-daar-in-die-vsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34040","title":{"rendered":"&#8216;Hoeveel f&#8212;-n Jode dink di\u00e9 mense is daar in die VSA?&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die konserwatiewe ontleder Ann Coulter s\u00ea sy haat nie Jode nie, net die Republikeinse kandidate wat by hulle kruip.<\/p>\n<p>Coulter, &#8216;n ondersteuner van die Republikeinse kandidaat Donald Trump, het tydens die laaste minute van CNN se marathondebat ergerlik gevra: &#8220;How many f&#8212;ing Jews do these people think there are in the United States?&#8221;<\/p>\n<p>Die histeriese reaksie teen Coulter is begroet met talle wat hul goedkeuring gewys het met die hutstekenondersteuning #IStandWithAnn.<\/p>\n<p>In &#8216;n onderhoud met <em>The Daily Beast<\/em>, het Coulter ges\u00ea die omstredenheid is weens &#8216;n misverstand. <\/p>\n<p>Sy het nie bedoel om te s\u00ea dat die Jode invloed in die VSA monopoliseer nie. &#8220;Ek beskuldig die Republikeine wat dink die Jode het soveel mag. Hulle is die mense wat komieklik optree in hierdie drama waar Jode alles beheer,&#8221; s\u00ea Coulter.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste herrie van sy soort nie. &#8216;n Republikein wat &#8220;fok&#8221; en &#8220;Jood&#8221; saam gebruik het, was die Staatsekretaris James Baker, in 1989. <\/p>\n<p>Baker, wat onder Ronald Reagan gedien het, het oor die Jode wat konserwatiewe beleidsrigtings probeer saboteer, ges\u00ea: &#8220;Fok die Jode. Hulle stem in elk geval nie vir ons nie.&#8221; <\/p>\n<p>Jay Michealson van die <em>Daily Beast<\/em> het aan Coulter gevra of haar kritiek teen Republikeinse kandidate wat behep is met Israel, nie nog steeds problematies is nie: &#8220;Dit is soos om te s\u00ea dat &#8216;n groep politici dink Jode het te veel mag?&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Wel,&#8221; het Coulter geantwoord: &#8220;Hierdie episode gaan nie &#8216;n lang pad om dit te weerl\u00ea nie.&#8221;<\/p>\n<p>Coulter het haar eie geskiedenis van opruiende opmerkings wat gerig is teen die Jode. Sy het by &#8216;n vroe\u00ebre geleentheid vir die Joodse onderhoudvoerder Donny Deutsch ges\u00ea dat die Jode hulself tot die Christendom behoort te bekeer, want &#8220;Jode moet verbeter word.&#8221;<\/p>\n<p>Ongeveer 2% van die VSA se bevolking is Joods. In neo-konserwatiewe kringe het die meeste Jode hul Israeli-paspoorte behou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die konserwatiewe ontleder Ann Coulter s\u00ea sy haat nie Jode nie, net die Republikeinse kandidate wat by hulle kruip. Coulter, &#8216;n ondersteuner van die Republikeinse kandidaat Donald Trump, het tydens die laaste minute van CNN se marathondebat ergerlik gevra: &#8220;How many f&#8212;ing Jews do these people think there are in the United States?&#8221; Die histeriese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34040\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Hoeveel f&#8212;-n Jode dink di\u00e9 mense is daar in die VSA?&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34045,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21330,5428,21329,4686,12241],"class_list":["post-34040","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ann-coulter","tag-jode","tag-konserwatiewe-kandidate","tag-politiek","tag-republikeine"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34040","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34040"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34040\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34045"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34040"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34040"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34040"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}