{"id":34032,"date":"2015-09-17T09:48:13","date_gmt":"2015-09-17T07:48:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34032"},"modified":"2015-09-17T09:48:13","modified_gmt":"2015-09-17T07:48:13","slug":"ngv-sal-nie-amptenare-in-al-basjir-saak-vervolg-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34032","title":{"rendered":"NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag het verklaar dat hulle sal wag vir die regering se verdere app\u00e9lproses oor die al-Basjir kwessie.<\/p>\n<p>Die NGV gaan dus nie dadelik met strafregtelike vervolging begin nie, het Luvuyo Mfaku ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Vervolgingsgesag s\u00ea daar kan eers n\u00e1 die proses besluit word of staatsamptenare wat gehelp het om die Soedannese president, Omar al-Bashir uit Suid-Afrika te kry, stafrefregtelik vervolg sal word. <\/p>\n<p>Die Hooggeregshof in Pretoria het in Junie bevind dat die regering nie &#8216;n hofbevel nagekom het om te keer dat al-Basjir die land verlaat nie. <\/p>\n<p>Dieselfde hof het Woensdag die staat se aansoek vir verlof tot app\u00e8l geweier. <\/p>\n<p>Die ANC het &#8216;n beroep op die regering gedoen om &#8216;n petisie tot die App\u00e8lhof te rig. Hulle het 20 dae om te besluit.<\/p>\n<p>Die departement van Justisie het by monde van &#8216;n woordvoerder ges\u00ea hulle is teleurgesteld en hulle sal verdere stappe oorweeg.<\/p>\n<p>Die regering het tot volgende maand om aan die Internasionale Strafhof te verduidelik waarom die Soedannese president nie in hegtenis geneem is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag het verklaar dat hulle sal wag vir die regering se verdere app\u00e9lproses oor die al-Basjir kwessie. Die NGV gaan dus nie dadelik met strafregtelike vervolging begin nie, het Luvuyo Mfaku ges\u00ea. Die Vervolgingsgesag s\u00ea daar kan eers n\u00e1 die proses besluit word of staatsamptenare wat gehelp het om die Soedannese president, Omar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34032\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NGV sal nie amptenare in al-Basjir-saak vervolg nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8778,20810,227,9467,9955,2260],"class_list":["post-34032","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika-unie","tag-al-basjir","tag-anc","tag-appelhof","tag-internasionale-strafhof","tag-soedan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34032","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34032"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34032\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34032"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34032"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34032"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}