{"id":34020,"date":"2015-09-17T09:03:03","date_gmt":"2015-09-17T07:03:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34020"},"modified":"2015-09-17T11:51:03","modified_gmt":"2015-09-17T09:51:03","slug":"jong-mandela-daag-nie-op-by-sy-verkragtingsaak-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34020","title":{"rendered":"Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie"},"content":{"rendered":"<p>Verwarring het Woensdag by die Johannesburgse landdroshof geheers, waar &#8216;n kleinseun van die voormalige president Nelson Mandela, beskuldig word van verkragting van &#8216;n minderjarige.<\/p>\n<p>&#8216;n Amptenaar het ges\u00ea Mandela is nie meer geskeduleer om te verskyn nie, en sy saak het verskuif na &#8216;n later datum.<\/p>\n<p>Melvin Neale, wat deel is van die jong Mandela se regspan, het bevestig dat die saak nie in die hof aangehoor sal word soos voorheen nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan nie die redes gee nie. Dit sal aan die lig kom in die hof op 6 November,&#8221; het hy ges\u00ea, en geweier om enige verdere inligting bekend te maak.<\/p>\n<p>Die 24-jarige swart pa van drie, wat &#8216;n treffende ooreenkoms met sy oorlede oupa toon, is verlede maand op R7 000 borgtog uitgelaat nadat hy &#8216;n week in die tronk deurgebring het.<\/p>\n<p>Tydens sy aansoek om borgtog, het hy versoek dat hy &#8220;nie beskou word as &#8216;n Mandela nie, maar as &#8216;n normale burger van die land&#8221;.<\/p>\n<p>Die staat beweer dat die jong man die tienermeisie van 15 op 7 Augustus verkrag het.<\/p>\n<p>Die slagoffer se woedende pa het vroe\u00ebr ges\u00ea hy hoop die naam &#8220;Mandela&#8221; beteken nie dat die dader lig daarvan sal afkom nie.<\/p>\n<p>Die pa beweer dat Winnie Madikizela-Mandela, die vermeende dader se stiefouma, haar lyfwagte gestuur het om die gesin te gaan intimideer nadat hulle die klag teen die jong Mandela gel\u00ea het.<\/p>\n<p>Die lyfwagte het voorgee om polisiebeamptes te wees. &#8216;n Familielid van die slagoffer het bevestig dat die Mandelas probeer om druk op die slagoffer se ma te plaas om die saak terug te trek.<\/p>\n<p>In Desember verlede jaar, was Mbuso betrokke in &#8216;n motorongeluk met een van aartsbiskop Desmond Tutu se kleinkinders in die vroe\u00eb oggendure na &#8216;n partytjie. Mbuso se Polo is afgeskryf maar die ongeluk is nie by die polisie aangemeld nie.<\/p>\n<p>Mbuso het voorheen &#8216;n verhouding met Anais Grimaud, &#8216;n Franse kleurling van Reunion en die voormalige vrou van sy oudste broer, Mandla gehad. <\/p>\n<p>Mandla het Anais se seun aan Nelson Mandela voorgehou as sy eie, maar na vaderskapstoetse is bevind dat die kind &#8216;n ander pa het. Sy het toe teruggekeer na die Franse Indiese Oseaan-eiland met haar baba.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verwarring het Woensdag by die Johannesburgse landdroshof geheers, waar &#8216;n kleinseun van die voormalige president Nelson Mandela, beskuldig word van verkragting van &#8216;n minderjarige. &#8216;n Amptenaar het ges\u00ea Mandela is nie meer geskeduleer om te verskyn nie, en sy saak het verskuif na &#8216;n later datum. Melvin Neale, wat deel is van die jong Mandela &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34020\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jong Mandela daag nie op vir sy verkragtingsaak nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12566,21321,21320,21056,218,8457,21319,4489],"class_list":["post-34020","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-borg","tag-kleiseun","tag-klub","tag-mbuso-mandela","tag-misdaad","tag-ongeluk","tag-seksuele-aanranding","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34020","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34020"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34020\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34020"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34020"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34020"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}