{"id":34008,"date":"2015-09-16T08:37:54","date_gmt":"2015-09-16T06:37:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34008"},"modified":"2015-09-16T09:20:53","modified_gmt":"2015-09-16T07:20:53","slug":"eu-ontken-blaam-vir-vlugteling-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34008","title":{"rendered":"EU ontken blaam vir vlugteling-krisis"},"content":{"rendered":"<p>Die krisis van massa-migrasie van vlugtelinge uit Afrika is nie veroorsaak deur die Europese lande nie, maar deur outokratiese leiers, het &#8216;n Europese amptenaar Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Roeland van de Geer, die ambassadeur van die Europese Unie na Suid-Afrika, het ges\u00ea die oorsaak van die krisis in Noord-Afrika &#8220;l\u00ea vierkantig by sy eie leiers&#8221;.<\/p>\n<p>N\u00e1 &#8216;n vergadering tussen President Jacob Zuma en die diplomatieke korps, het hy aan verslaggewers ges\u00ea hy geglo dat die gebrek aan demokratiese waardes die dryfkrag agter die mirgrasie-stroom is.<\/p>\n<p>&#8220;So het ons plaas die verantwoordelikheid vir wat gebeur in die lande van die Magreb duidelik in die hande van die leiers wat diktators was en het nie demokrasie respekteer nie,&#8221; het Van der Geer verklaar.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr Dinsdag, het President Jacob Zuma Europese lande vir die Libiese vlugtelingkrisis blameer.<\/p>\n<p>Zuma s\u00ea die Europese lande, wat &#8216;n rol in die ondergang van die Libiese president Gaddafi en die gevolglike onstabiliteit in Libi\u00eb gespeel het, dra die volle verantwoordelikheid vir die humanit\u00eare en vlugtelingkrisis.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die moondhede wat lande gedestabiliseer het en hul burgers laat vlug het, moet nou verantwoordelikheid vir hul dade aanvaar.<\/p>\n<p>Zuma is het diplomate toegespreek oor Suid-Afrika se internasionale sienings voor die VN se Algemene Vergadering later hierdie maand vergader.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat die Verenigde Nasies hervorm moet word om al die kontinente te verteenwoordig en om die uitdagings van &#8216;n moderne w\u00eareld die hoof te bied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die krisis van massa-migrasie van vlugtelinge uit Afrika is nie veroorsaak deur die Europese lande nie, maar deur outokratiese leiers, het &#8216;n Europese amptenaar Dinsdag ges\u00ea. Roeland van de Geer, die ambassadeur van die Europese Unie na Suid-Afrika, het ges\u00ea die oorsaak van die krisis in Noord-Afrika &#8220;l\u00ea vierkantig by sy eie leiers&#8221;. N\u00e1 &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34008\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU ontken blaam vir vlugteling-krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34012,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4869,6723,10964,16687,21316,8562],"class_list":["post-34008","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eu","tag-jacob-zuma","tag-libie","tag-migrante","tag-outokrate","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34008","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34008"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34008\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34012"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34008"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34008"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34008"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}