{"id":34002,"date":"2015-09-16T08:23:01","date_gmt":"2015-09-16T06:23:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=34002"},"modified":"2015-09-16T14:37:20","modified_gmt":"2015-09-16T12:37:20","slug":"petrolbomanval-op-langafstandbus-in-strand-eis-twee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=34002","title":{"rendered":"Petrolbomaanval op langafstandbus in Strand eis twee"},"content":{"rendered":"<p>Die waarnemende burgemeester van Kaapstad, Brett Heron het die aanval op &#8216;n Intercape-bus in die Strand waarin twee mense dood is, veroordeel.<\/p>\n<p>Herron het beroep op inwoners gedoen om na vore te kom met inligting.<\/p>\n<p>Die motief vir die aanval op Onverwachtstraat, net langs die N2-snelweg, is nog nie duidelik nie.<\/p>\n<p>&#8220;Op hierdie stadium is die rede agter hierdie gevoellose daad nog onbekend,&#8221; het Heron in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Twee mans is dood en 34 ander mense is beseer toe die bus Dinsdagaand met &#8216;n petrolbom gegooi is.<\/p>\n<p>ER24 woordvoerder Werner Vermaak het ges\u00ea vier mense het ernstige beserings opgedoen en die res is vir rookinaseming behandel asook brandwonde.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse departement van Gemeenskapsveiligheid het die polisie gevra om die aanvallers van die dubbeldekkerbus in Lwandle, so vinnig moontlik vas te trek. <\/p>\n<p>Drie petrolbomme is glo na bus van die langafstand-passasiersdiens Intercape gegooi. <\/p>\n<p>In di\u00e9 stadium meen amptenare dat die aanval nie verband hou met &#8216;n protes-aksie nie, aangesien daar nie berigte van onrus in die gebied was nie. <\/p>\n<p>Die provinsiale minister van Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato het sy skok oor die voorval uitgespreek en ges\u00ea dringende optrede is nodig om die skuldiges op te spoor.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse polisie ondersoek intussen &#8216;n saak van moord en poging tot moord na die aanval.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waarnemende burgemeester van Kaapstad, Brett Heron het die aanval op &#8216;n Intercape-bus in die Strand waarin twee mense dood is, veroordeel. Herron het beroep op inwoners gedoen om na vore te kom met inligting. Die motief vir die aanval op Onverwachtstraat, net langs die N2-snelweg, is nog nie duidelik nie. &#8220;Op hierdie stadium is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=34002\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Petrolbomaanval op langafstandbus in Strand eis twee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34003,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20081,21315,8394,17736],"class_list":["post-34002","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-busdiens","tag-intercape","tag-petrolbom","tag-strand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34002","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34002"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34002\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34002"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34002"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34002"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}