{"id":33985,"date":"2015-09-16T07:34:31","date_gmt":"2015-09-16T05:34:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33985"},"modified":"2015-09-16T07:34:31","modified_gmt":"2015-09-16T05:34:31","slug":"toeriste-in-egipte-deur-veiligheidsmagte-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33985","title":{"rendered":"Toeriste in Egipte deur veiligheidsmagte doodgeskiet"},"content":{"rendered":"<p>Die Egiptiese regering het om verskoning gevra nadat veiligheidsmagte Sondag \u201cper ongeluk\u201d 12 mense, insluitende twee Mexikaanse toeriste, doodgeskiet het.<\/p>\n<p>Die Egiptiese ministerie van binnelandse sake s\u00ea ondersoek sal ingestel word oor hoekom die toeriste in die verbode gebied was.<\/p>\n<p>Tien Mexikane en Egiptenare is ook in die voorval beseer en in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Die veiligheidsmagte het klaarblyklik &#8216;n toeriste-konvooi aangesien vir die militante wat hulle agtervolg het.<\/p>\n<p>Die Egiptiese polisie sowel as die weermag was besig met &#8216;n gesamentlike operasie om die militante in die uitgestrekte Al-Waha-woestyngebied in die weste van die land te volg.<\/p>\n<p>Hulle het op die konvooi, bestaande uit vierwielaangedrewe voertuie sonder nommerplate, losgebrand.<\/p>\n<p>Pres. Enrique Pe\u00f1a Nieto van Mexiko het die aanval op Twitter skerp gekritiseer en &#8216;n volledige ondersoek na die skietvoorval ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Vyf van die Mexikaanse toeriste se toestand is stabiel. Die Mexikaanse ambassadeur Jorge Alvarez het hulle in die hospitaal besoek.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Egiptiese ministerie van toerisme het bevestig dat die konvooi wel in \u2019n verbode gebied was en hul voertuie was ook nie gelisensieerd nie.<\/p>\n<p>Sedert pres. Mohammed Morsi van die Moslemsbroederskap in 2013 uit die kussings gelig is in &#8216;n milit\u00eare oorname, word Egipte deur onrus en terreur geteister.<\/p>\n<p>Insurgente van die Islamitiese Staat in Egipte het reeds die dood van honderde soldate en polisie in aanvalle veroorsaak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Egiptiese regering het om verskoning gevra nadat veiligheidsmagte Sondag \u201cper ongeluk\u201d 12 mense, insluitende twee Mexikaanse toeriste, doodgeskiet het. Die Egiptiese ministerie van binnelandse sake s\u00ea ondersoek sal ingestel word oor hoekom die toeriste in die verbode gebied was. Tien Mexikane en Egiptenare is ook in die voorval beseer en in die hospitaal opgeneem. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33985\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Toeriste in Egipte deur veiligheidsmagte doodgeskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7843,17849,9979,2846,21309],"class_list":["post-33985","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-egipte","tag-islamitiese-staat","tag-meksiko","tag-toeriste","tag-woestyn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}