{"id":33968,"date":"2015-09-15T08:06:30","date_gmt":"2015-09-15T06:06:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33968"},"modified":"2015-09-16T08:03:43","modified_gmt":"2015-09-16T06:03:43","slug":"wit-boelies-dissipliner-verhoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33968","title":{"rendered":"Wit boelies dissiplin\u00ear verhoor"},"content":{"rendered":"<p>Dertien wit leerlinge van die Laerskool Randfontein aan die Wes-Rand in Gauteng, sal na verwagting Woensdag weet of hulle ook geskors is. <\/p>\n<p>Dit volg na &#8216;n <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=uSGCqlt-vNk\">voorval <\/a>waarin &#8216;n ander wit kind by die skool aangerand is. &#8216;n Video-opname van die aanranding het intussen soos &#8216;n veldbrand op sosiale netwerke versprei. <\/p>\n<p>Een van die skool se leerlinge is reeds geskors. <\/p>\n<p>Die Gautengse departement van Basiese Onderwys het bevestig dat die dertien na &#8216;n dissiplin\u00eare verhoor sal verneem watter stappe teen hulle gedoen gaan word. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die departement, Phumla Sekhonyane s\u00ea boelie-insidente sal nie by die provinsie se skole geduld word nie. <\/p>\n<p>Die ma van die seun wat op die video aangerand word, s\u00ea intussen sy wil h\u00ea al die betrokke leerlinge moet geskors word. Sy het vroe\u00ebr strafregtelike aanklagte by die polisie ingedien. <\/p>\n<p>Die onderwysdepartement, wat gretig is om negatiewe insidente by wit skole te belig, s\u00ea steun aan die leerling wat aangerand is, is &#8216;n ho\u00eb prioriteit.<\/p>\n<p>Di\u00e9 insident volg kort op die hakke van &#8216;n swart onderwyser by <em>Randfontein Secondary School<\/em> wat swart kinders ernstig aanrand. Die beeldmateriaal is ook viraal versprei.<\/p>\n<p>In die eerste voorval verlede maand is drie swart tieners na bewering aangerand deur die swart onderwyser vir &#8216;n poging om op te staan \u200b\u200bvir hul klasmaat. <\/p>\n<p>Die tieners na bewering n\u00e1 die voorval erge kneusplekke gehad, en hul skooluniformhemde is geskeur.<\/p>\n<p>Volgens Eye Witness News, het Phumla Sekhonyane van die Gauteng Onderwysdepartement ges\u00ea dat die onderwyser ook dissiplin\u00eare optrede in die gesig staar, maar dit is nie bekend of die swart onderwyser aangekla is nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Wit manlike onderwyser by die Randfontein Sekond\u00eare Skool in Johannesburg, Suid-Afrika is ook vroe\u00ebr op &#8216;n selfoon afgeneem waar hy &#8216;n kind wat dreig om hom te slaan, uit die klaskamer boender.<\/p>\n<p>Die anti-wit media het die insident probeer voorhou as &#8220;aanranding van een van sy leerlinge&#8221;. <\/p>\n<p>Intussen het die Vrystaatse onderwysdepartement het \u2018n interne ondersoek begin nadat \u2018n swart onderwyser van \u2018n laerskool in QwaQwa glo 13 swart leerlinge aangerand het.<\/p>\n<p>Onderwyswoordvoerder, Howard Ndaba, s\u00ea die onderwyser, wat intussen in die hospitaal opgeneem is vir onbekende redes, het na bewering \u2018n groep gr.5-leerlinge aan die Laerskool Neo in sy klaskamer met \u2018n lat op hul hande geslaan.<\/p>\n<p>Ndaba s\u00ea die groep, wat seuns en meisies insluit, is kort na die beweerde voorval na \u2018n plaaslike kliniek gebring waarna hulle na \u2018n hospitaal vir behandeling verwys is. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die leerlinge se ouers is vinnig van die voorval in kennis gestel. Die leerlinge is almal terug by die skool, terwyl die ondewyser hangende die ondersoek met siekteverlof is.<\/p>\n<p>Ndaba s\u00ea die department beskou die onwettige voorval in \u2018n ernstige lig, omdat \u2018n groot getal leerlinge betrokke is.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die departement sal nie skroom om streng op te tree as die betrokke onderwyser in die interne ondersoek skuldig bevind word nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die departement moedig die leerlinge se ouers aan om ook individuele klagte by die polisie in te dien, sou hulle dit verkies.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dertien wit leerlinge van die Laerskool Randfontein aan die Wes-Rand in Gauteng, sal na verwagting Woensdag weet of hulle ook geskors is. Dit volg na &#8216;n voorval waarin &#8216;n ander wit kind by die skool aangerand is. &#8216;n Video-opname van die aanranding het intussen soos &#8216;n veldbrand op sosiale netwerke versprei. Een van die skool &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33968\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit boelies dissiplin\u00ear verhoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33969,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20668,5337,9944,6745],"class_list":["post-33968","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boelie","tag-gauteng","tag-randfontein","tag-skool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33968","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33968"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33968\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33969"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33968"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33968"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33968"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}