{"id":33950,"date":"2015-09-14T08:50:56","date_gmt":"2015-09-14T06:50:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33950"},"modified":"2015-09-14T08:50:56","modified_gmt":"2015-09-14T06:50:56","slug":"rykste-sakeman-se-sa-het-homself-in-die-voet-geskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33950","title":{"rendered":"Rykste sakeman s\u00ea SA &#8216;het homself in die voet geskiet&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Een van Suid-Afrika se rykste sakemannne, Christo Wiese, het die regering daarvan beskuldig dat sy ondeurdagte beleidsrigtings ekonomiese groei en pogings om armoede te verlig, verhinder.<\/p>\n<p>Volgens die Bloomberg Billion-indeks, is die bekendstelling van nuwe visumre\u00ebls en tydrowende burokratiese rompslomp om toegang te verkry tot titelaktes van eiendomme waar eienaars vir dekades gewoon het, ekonomiese remfaktore.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nHy het verder bygevoeg dat toerisme die een bedryf in die land is wat konsekwent sedert 1994 presteer.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie visumre\u00ebls wat vanjaar ingestel is, vereis van toeriste om aansoek te doen in die persoon by &#8216;n sentrum vir reisdokumente en vir alle kinders om &#8216;n geboortesertifikaat met volledige besonderhede van beide ouers voor te l\u00ea.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie aantal besoekers aan die land het intussen weens die nuwe maatre\u00ebls gedaal tot meer as 5% in die eerste kwartaal teenoor die dieselfde tydperk verlede jaar.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nVerder is sakeleiers huiwerig om die regering voor stok te kry oor beleidsfoute wat bygedra het tot &#8216;n 25% werkloosheidsyfer en &#8216;n ekonomiese inkrimping in die tweede kwartaal.<\/p>\n<p>Die ANC hoop dat hulle paleontologiese fonds,<em> Homo Naledi<\/em>, sal help om toeriste terug te lok, maar ontleders bly skepties.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van Suid-Afrika se rykste sakemannne, Christo Wiese, het die regering daarvan beskuldig dat sy ondeurdagte beleidsrigtings ekonomiese groei en pogings om armoede te verlig, verhinder. Volgens die Bloomberg Billion-indeks, is die bekendstelling van nuwe visumre\u00ebls en tydrowende burokratiese rompslomp om toegang te verkry tot titelaktes van eiendomme waar eienaars vir dekades gewoon het, ekonomiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33950\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rykste sakeman s\u00ea SA &#8216;het homself in die voet geskiet&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20378,21291,20532],"class_list":["post-33950","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-christo-wiese","tag-h-naledi","tag-toersime"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33950","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33950"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33950\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33950"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33950"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33950"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}