{"id":33923,"date":"2015-09-11T08:30:29","date_gmt":"2015-09-11T06:30:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33923"},"modified":"2015-09-11T08:30:29","modified_gmt":"2015-09-11T06:30:29","slug":"vrou-in-heup-geskiet-in-aanval-by-brits","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33923","title":{"rendered":"Vrou in heup geskiet in aanval by Brits"},"content":{"rendered":"<p>Vier swart verdagtes is steeds op vrye voet nadat hulle Donderdagaand \u2018n vrou in \u2018n aanval op \u2018n kleinhoewe by Buffelsfontein naby Mooinooi in die Brits-gebied in die heup geskiet het<\/p>\n<p>Noordwes-polisiewoordvoerder, Kealeboga Molale, s\u00ea die rowers het vermoedelik oor \u2018n veiligheidsmuur gespring om toegang tot die erf te kry. Sy s\u00ea die vrou en twee ander gesinslede is oorval toe hul reggemaak het om buite die huis vleis te braai.<\/p>\n<p>Molale s\u00ea sover bekend is twee skote afgevuur.<\/p>\n<p>Molale s\u00ea die aanvallers het met die gesin se Toyota-bakkie op die vlug geslaan. Die verlate bakkie is later sowat 500 meter van die toneel gevind. Sy s\u00ea die polisie ondersoek \u2018n klag van poging tot moord en huisbraak.<\/p>\n<p>Volgens haar word die gewonde vrou in &#8216;n hospitaal in die gebied behandel. Haar toestand is onbekend.<\/p>\n<p>Molale s\u00ea dit is in di\u00e9 stadium onduidelik wat presies gesteel is.<\/p>\n<p>Die ondersoek duur voort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier swart verdagtes is steeds op vrye voet nadat hulle Donderdagaand \u2018n vrou in \u2018n aanval op \u2018n kleinhoewe by Buffelsfontein naby Mooinooi in die Brits-gebied in die heup geskiet het Noordwes-polisiewoordvoerder, Kealeboga Molale, s\u00ea die rowers het vermoedelik oor \u2018n veiligheidsmuur gespring om toegang tot die erf te kry. Sy s\u00ea die vrou en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33923\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrou in heup geskiet in aanval by Brits&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5383,5389,16477,15225,218,7298,11785,21279],"class_list":["post-33923","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-brits","tag-etniese-geweld","tag-kleinhoewe","tag-konflik","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-verdagtes","tag-volkmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33923","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33923"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33923\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33923"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33923"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33923"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}