{"id":33921,"date":"2015-09-11T08:24:40","date_gmt":"2015-09-11T06:24:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33921"},"modified":"2015-09-11T08:24:40","modified_gmt":"2015-09-11T06:24:40","slug":"namibie-oorweeg-tolhekke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33921","title":{"rendered":"Namibi\u00eb oorweeg tolhekke"},"content":{"rendered":"<p>Tolhekke sal die Namibiese padnetwerk in stand hou, het die Namibiese president, dr. Hage Geingob, verklaar, maar erken dat sy landgenote daarteen gekant is.<\/p>\n<p>\u201cEk kan nie verstaan waarom Namibi\u00ebrs teen tolhekke gekant is nie,\u201d het die president bygevoeg tydens &#8216;n ontmoeting met sakelui.<\/p>\n<p>Volgens hom is die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur, wat as een van die beste in Afrika geag word, juis aan tolhekke te danke, het die Republikein berig.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur is egter deur &#8216;n wit regering geskep, lank voor tolhekke.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n bron in die ministerie van werke en vervoer is die voertuiggetalle in Namibi\u00eb egter nie genoeg om tolhekdienste te regverdig nie.<\/p>\n<p>Die swart sakegemeenskap meen voorts dat die regering nie genoeg grond gratis vir kommersi\u00eble en nywer\u00adheidsdoeleindes beskikbaar stel nie.<\/p>\n<p>Beide Geingob en die Windhoekse burgemeester, mnr. Muesee Kazapua, het egter Shaanika se stelling verwerp en ges\u00ea grond is vir di\u00e9 doeleindes beskikbaar gemaak.<\/p>\n<p>\u201cDie stelsel kan stadig wees, maar geen sektor is uitgelaat nie,\u201d het Geingob ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea grond is baie duur en die blaam op die sakegemeenskap geplaas. \u201cDie oorsaak van ho\u00eb grondpryse is die middelman en di\u00e9 middel\u00adman is niemand anders as die sakelui nie.\u201d<\/p>\n<p>Die Namibiese sakegemeenskap het aan die president ges\u00ea die skaarsheid van water in die hoofstad is nie net \u2019n bedreiging vir plaaslike sakelui nie, maar ook vir buitelandse beleggers.<\/p>\n<p>Volgens Shaanika is ho\u00eb elektrisiteitstariewe ook een van die uit\u00addagings wat hulle ervaar.<\/p>\n<p>Die president ges\u00ea dit is \u2019n ope geheim dat Namibi\u00eb deur klimaatverandering geraak word, maar die regering onderhandel tans om water van standhoudende riviere na die sentrale dele van die land te pomp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tolhekke sal die Namibiese padnetwerk in stand hou, het die Namibiese president, dr. Hage Geingob, verklaar, maar erken dat sy landgenote daarteen gekant is. \u201cEk kan nie verstaan waarom Namibi\u00ebrs teen tolhekke gekant is nie,\u201d het die president bygevoeg tydens &#8216;n ontmoeting met sakelui. Volgens hom is die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur, wat as een van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33921\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibi\u00eb oorweeg tolhekke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,15231,6831,21277,9605,5338,3357,21278,17637],"class_list":["post-33921","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-elekrtisiteit","tag-namibie","tag-padnetwerk","tag-tolhekke","tag-vervoer","tag-water","tag-water-dienste","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33921","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33921"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33921\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33921"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33921"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33921"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}