{"id":33919,"date":"2015-09-10T08:03:27","date_gmt":"2015-09-10T06:03:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33919"},"modified":"2015-09-10T08:57:18","modified_gmt":"2015-09-10T06:57:18","slug":"brittanje-dood-twee-britse-burgers-met-tuig-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33919","title":{"rendered":"Brittanje dood twee Britse burgers met tuig-aanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse premier, David Cameron, het Maandag aankondig dat twee Britse burgers in &#8216;n aanval deur Britse onbemande tuie gedood is. <\/p>\n<p>Die twee is dood toe die Britse weermag lede van die Islamitiese Staat (IS) in Siri\u00eb geteiken het.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Augustus se aanval was die eerste keer dat Britse magte \u2019n aanval in \u2019n ander land in \u2019n nie-oorlogsituasie uitvoer.<\/p>\n<p>Die VSA loop reeds onder kwaai kritiek deur weens die onwettige aanvalle wat hulle in ander lande uitvoer sonder dat hulle oorlog teen sulke lande verklaar het. Dit is strydig met die Geneefse Konvensie.<\/p>\n<p>Ook meen kritici dat sulke aanvalle die risiko vir Moslemgeweld teen Westerse teikens aanmoedig.<\/p>\n<p>Volgens Cameron was die aanval egter nodig om Brittanje te verdedig. Die regering se regsadviseurs het die aanval gesteun. <\/p>\n<p>Dit was daarop gemik om spesifieke dreigemente deur terroriste met \u2019n ystervuis vas te vat, het Cameron ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die hoofteiken van die aanval was die 21-jarige Reyaad Khan, \u2019n Britse man wat in talle IS-werwings\u00advideos verskyn. <\/p>\n<p>\u201cJunaid Hussain en Reyaad Khan was Britse burgers wat in Siri\u00eb besig was om aktief IS-ondersteuners te werf. Die mans was ook besig om spesifieke en wrede aanvalle teen die Weste te beplan,\u201d het Cameron ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die derde man wat in die aanval dood is, is n\u00f3g \u2019n Britse burger, Ruhul Amin (26).<\/p>\n<p>Volgens Cameron is Brittanje genoodsaak om betrokke te raak by lugaanvalle teen IS in Siri\u00eb, maar het onderneem om eers parlement\u00eare goedkeuring te verkry voordat Brittanje by die Amerikaanse koalisie aansluit wat lugaanvalle in Siri\u00eb uitvoer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse premier, David Cameron, het Maandag aankondig dat twee Britse burgers in &#8216;n aanval deur Britse onbemande tuie gedood is. Die twee is dood toe die Britse weermag lede van die Islamitiese Staat (IS) in Siri\u00eb geteiken het. Hy het ges\u00ea Augustus se aanval was die eerste keer dat Britse magte \u2019n aanval in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33919\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brittanje dood twee Britse burgers met tuig-aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,17849,17835,10641,2848],"class_list":["post-33919","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-islamitiese-staat","tag-onbemande-tuie","tag-sirie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33919","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33919"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33919\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33919"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33919"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33919"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}