{"id":33911,"date":"2015-09-10T07:40:51","date_gmt":"2015-09-10T05:40:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33911"},"modified":"2015-09-10T07:40:51","modified_gmt":"2015-09-10T05:40:51","slug":"boshof-plaasaanval-werkers-vrees-vir-hul-lewens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33911","title":{"rendered":"Boshof-plaasaanval: Werkers vrees vir hul lewens"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat ondersoek \u2018n klag van poging tot moord nadat \u2018n boer, Douglas Pope, van Boshof gister by sy plaashek by \u2018n grondpad vanuit \u2018n bewegende motor geskiet is.<\/p>\n<p>Die polisie soek nog na drie swart mans in verband met die voorval. <\/p>\n<p>\u2018n Plaaswerker wat die afgelope 20-jaar vir Pope werk, Hendrik Seretsi, s\u00ea hy het Dinsdagoggend groot geskrik toe sy gewonde werkgewer by die opstal aankom nadat hy \u2018n hele ent verder by sy plaas se hek geskiet is.<\/p>\n<p>Seretsi het saam met Pope se seun Douglas gery om Douglas Senior, wat van agter in die regtersy geskiet is, na die Mediclinic Gariep in Kimberley te bring. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea plaaswerkers en hul gesinne is bekommerd oor die toenemende aanvalle op plase en vrees vir hul veiligheid.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, nog niemand is in hegtenis geneem weens die moord op \u2018n bejaarde Oos-Vrystaatse plaasbestuurder by Harrismith verlede maand nie. <\/p>\n<p>Robert Rhadebe en sy vrou Martha is op die plaas Silo in hul huis met messe aangeval. Robert is op die toneel dood, terwyl Martha, wat ook steekwonde opgedoen het, hulp by \u2018n nabygele\u00eb huis gaan soek het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat ondersoek \u2018n klag van poging tot moord nadat \u2018n boer, Douglas Pope, van Boshof gister by sy plaashek by \u2018n grondpad vanuit \u2018n bewegende motor geskiet is. Die polisie soek nog na drie swart mans in verband met die voorval. \u2018n Plaaswerker wat die afgelope 20-jaar vir Pope werk, Hendrik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33911\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boshof-plaasaanval: Werkers vrees vir hul lewens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[7744,4111,19250,7298,9086,2261],"class_list":["post-33911","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boshof","tag-landbou","tag-landelike-veiligheid","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33911","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33911"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33911\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33911"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33911"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33911"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}