{"id":33902,"date":"2015-09-09T14:36:06","date_gmt":"2015-09-09T12:36:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33902"},"modified":"2015-09-10T07:34:34","modified_gmt":"2015-09-10T05:34:34","slug":"duitse-sakeleiers-verwelkom-instroming-van-immigrante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33902","title":{"rendered":"Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante"},"content":{"rendered":"<p>Duisende fortuinsoekers stroom elke dag na Duitsland en sakeleiers in Europa se grootste ekonomie wil hulle akkomodeer en aan hulle werksgeleenthede bied.<\/p>\n<p>&#8220;As ons hulle gou in die arbeidsmark kan integreer, sal ons nie alleen die vlugtelinge nie, maar ook onsself help,&#8221; het die hoof van die magtige BDI-bedryfsfederasie, Ulrich Grillo, vandeesweek ges\u00ea.<\/p>\n<p>Vir die talle Arabiere wat vlug van onderdrukking en ekonomiese probleme in hul eie lande en skuiling soek in Europa, is Duitsland hul hoofbestemming.<\/p>\n<p>Europa se topekonomie verwag 800,000 asielsoekers vanjaar, &#8216;n rekord.<\/p>\n<p>Bo en behalwe die &#8220;humanit\u00eare noodsaaklik om beskerming te bied&#8221;, sien sakeondernemings toenemend &#8216;n ekonomiese voordeel in die sogenaamde asielsoekers, veral omdat Duitsland se snelle veroudering van die bevolking en &#8216;n lae geboortesyfer, sy geskoolde arbeidsmag inhaal.<\/p>\n<p>Op 6,4 persent, is werkloosheid in Duitsland tans op sy laagste vlak sedert eenwording, maar BDI skat die land benodig nog 140,000 ingenieurs, programmeerders en tegnici.<\/p>\n<p>Die sektore gesondheidsorg en ontspanning registreer ook &#8216;n aanvraag vir gekwalifiseerde werkers. Sowat 40.000 opleidingsgeleenthede oor al die sektore heen sal nie vanjaar gevul word nie.<\/p>\n<p>Voorspellings aangaande die tekort aan gekwalifiseerde werkers s\u00ea dit sal styg tot 1,8 miljoen in 2020, en soveel as 3,9 miljoen in 2040, as niks gedoen word nie.<\/p>\n<p>Die instroming van immigrante kan dus die antwoord wees as baie van hulle is jonk en oor &#8220;baie goeie kwalifikasies beskik,&#8221; het Grillo ges\u00ea.<\/p>\n<p>Reeds op &#8216;n plaaslike vlak, is meer en meer besighede besig om hul deure vir die nuwe aankomelinge oop te gooi, bemoedig deur nuwe inisiatiewe.<\/p>\n<p>In die Augsburg-streek van Beiere in Suid-Duitsland, byvoorbeeld, het die plaaslike sakekamer &#8216;n &#8220;interkulturele adviseur&#8221; aangestel, spesifiek om te handel met die kwessie. <\/p>\n<p>En die adviseur het daarin geslaag om 63 jong &#8220;vlugtelinge&#8221; in &#8216;n opleidingskema te plaas.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is vir die regering om op te tree&#8221; deur die verligting van die re\u00ebls op toegang tot werk, het Alexander Wilhelm, gemoeid met arbeid by die BDI, aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maatskappye wil &#8216;n waarborg h\u00ea dat &#8216;n vakleerling nie gedeporteer sal word van een dag na die volgende nie, selfs al leer hulle nie Duits nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duisende fortuinsoekers stroom elke dag na Duitsland en sakeleiers in Europa se grootste ekonomie wil hulle akkomodeer en aan hulle werksgeleenthede bied. &#8220;As ons hulle gou in die arbeidsmark kan integreer, sal ons nie alleen die vlugtelinge nie, maar ook onsself help,&#8221; het die hoof van die magtige BDI-bedryfsfederasie, Ulrich Grillo, vandeesweek ges\u00ea. Vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33902\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33904,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21268,21269,18564,21267],"class_list":["post-33902","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bdi","tag-bedryfsfederasie","tag-sakeleiers","tag-ulrich-grillo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33902","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33902"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33902\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33904"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33902"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33902"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33902"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}