{"id":3390,"date":"2008-11-10T04:11:55","date_gmt":"2008-11-10T04:11:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3390"},"modified":"2008-11-10T04:11:55","modified_gmt":"2008-11-10T04:11:55","slug":"babaplase-in-nigeri","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3390","title":{"rendered":"&#8216;Babaplase&#8217; in Nigeri"},"content":{"rendered":"<p>Onlangse polisieklopjagte het &lsquo;n hele netwerk sulke klinieke, ook bekend as &ldquo;babaplase&rdquo; of &ldquo;babafabrieke&rdquo; in die pers oopgevlek, wat mense nou dwing om van nuuts af na mensehandel in Nigeri&euml; te kyk .<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>By die hospitaal in Enugu, &lsquo;n groot stad in Nigeri&euml;<span>&nbsp; <\/span>se suid-ooste, is 20 tienermeisies gered toe polisie in Meimaand toegeslaan het op wat vermoedelik een van die grootste mensehandelsindikate in di&eacute; Wes-Afrika land was. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die dubbelverdieping gebou in &lsquo;n stowwerige straat in Enugu se Uwanidistrik, staan nou verlate, toegemaak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Bure het aan AFP ges&ecirc; dat hulle iets bisar gevind het aan die plek, waar daar bedags byna geen aktiwiteit was nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die dokter wat aan beheer was en nou aangekla word, het na bewering swanger tienermeisies gelok na die kliniek met beloftes dat hy sal help met aborsies. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Dan is hulle daar opgesluit tot hulle babas gebore is, waarna hulle gedwing is om die babas op te gee vir &lsquo;n bedrag van ongeveer 20 000 naira ($170).<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die babas is dan verkoop vir enige iets tussen 300 000 en 450 000 naira ($2500 en $3800) elk, volgens &lsquo;n staatsliggaam wat teen mensehandel in Nigeri&euml; optree, die Nasionale Agentskap vir Voorkoming in Mensehandel (NAVMH).<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die ginekoloog, wat klaarblyklik in sy 50&#39;s is, se geluk het gedraai toe &lsquo;n vrou aan wie hy &lsquo;n dagoud baba verkoop het deur die Nigeriese sekuriteit en burgerlike verdedigingsdiens (NSBVD) gevang is toe sy die baba oor die grens na Lagos wou neem.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Statistiek oor die voorkoms van die teel van babas om te verkoop is moeilik beskikbaar, maar anti-mensehandelgroepe s&ecirc; dit is wydverspreid en word deur goedgeorganiseerde sindikate beheer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ons glo dat die voorkoms van die verskynsel baie wyer is as wat ons van weet&rdquo; het Ijeoma Okoronkwo, hoof van NAVMH ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit het reeds &lsquo;n tyd lank gebeur, maar ons<span>&nbsp; <\/span>het nie geweet nie. Die eerste indikasie wat ons gekry het was in Desember 2006, toe &lsquo;n NRO ons laat weet het dat babas verruil word vir kontant, en dat &lsquo;n paar hospitale daarby betrokke was&rdquo; het sy aan AFP ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Rituele met heksere blaas ook die babahandel aan, maar kenners beweer dat ander motiewe van meer belang is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Gemeenskappe is steeds negatief jeens kinders wat buite die huwelikgebore is, en kinderloosheid in &lsquo;n huwelik word steeds as &lsquo;n vloek vir vroue beskou.<span>&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Bure was agterdogtig oor die stilte wat oor die algemeen geheers het by &lsquo;n geboortekliniek, behalwe saans, wanneer daar tekens van lewe was, maar hulle het nooit vermoed dat die plek in die geheim babas geteel het om te verkoop nie. <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3222,162,21089],"class_list":["post-3390","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-babaplase-in-nigeri","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3390","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3390"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3390\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3390"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3390"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3390"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}