{"id":33893,"date":"2015-09-09T09:03:51","date_gmt":"2015-09-09T07:03:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33893"},"modified":"2015-09-09T09:18:52","modified_gmt":"2015-09-09T07:18:52","slug":"vsa-waarsku-oor-terreuraanval-in-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33893","title":{"rendered":"VSA waarsku oor terreuraanval in SA"},"content":{"rendered":"<p>Die waarskuwing deur die Amerikaanse ambassade oor &#8216;n moontlike terreurbedreiging in Suid-Afrika, &#8220;word as &#8216;n rare veiligheidswaarskuwing in &#8216;n stabiele demokrasie bestempel&#8221;, het RSG berig. <\/p>\n<p>Dit volg nadat die Amerikaanse ambassade in Pretoria*gister &#8216;n waarskuwing op sy webwerf gerig het aan sy burgers in Suid-Afrika oor &#8216;n moontlike terreuraanval op Amerikaanse teikens. <\/p>\n<p>Die ambassade s\u00ea hy het nie inligting oor spesifieke teikens of tydsberekening nie, maar Amerikaners moet waaksaam wees en voorsorgmaatre\u00ebls tref. Sakeondernemings is ook gewaarsku.<\/p>\n<p>Amerika het vroe\u00ebr bevestig dat hy spesifieke en geloofwaardighede inligting oor die aangeleentheid het. Die Verdedigings- en Sekerheidsontleder, Helmoed Heitman, het vroe\u00ebr ges\u00ea Suid-Afrika is &#8216;n sagte teiken vir terroriste en hy glo die waarskuwing is geloofwaardig.<\/p>\n<p>Die departement van staatsveiligheid het bevestig dat hulle ondersoek instel na dreigemente dat Amerikaanse regering- en sakebelange in Suid-Afrika bedreig word. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder, Brian Dube s\u00ea hulle werk met die wetstoepassingagentskappe en Amerikaanse owerhede saam in die verband. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het ook die samewerking bevestig. <\/p>\n<p>Die ambassade het vroe\u00ebr ges\u00ea hy het geloofwaardige en spesifieke inligting ontvang dat ekstremiste moontlik Amerikaanse belange in Suid-Afrika teiken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waarskuwing deur die Amerikaanse ambassade oor &#8216;n moontlike terreurbedreiging in Suid-Afrika, &#8220;word as &#8216;n rare veiligheidswaarskuwing in &#8216;n stabiele demokrasie bestempel&#8221;, het RSG berig. Dit volg nadat die Amerikaanse ambassade in Pretoria*gister &#8216;n waarskuwing op sy webwerf gerig het aan sy burgers in Suid-Afrika oor &#8216;n moontlike terreuraanval op Amerikaanse teikens. Die ambassade s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33893\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA waarsku oor terreuraanval in SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21263,14246,2848],"class_list":["post-33893","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-teikens","tag-terreuraanval","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33893\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}