{"id":33891,"date":"2015-09-09T09:02:00","date_gmt":"2015-09-09T07:02:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33891"},"modified":"2015-09-09T09:02:00","modified_gmt":"2015-09-09T07:02:00","slug":"boshof-plaasaanval-verdagtes-op-vrye-voet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33891","title":{"rendered":"Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet"},"content":{"rendered":"<p>Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met \u2018n skietvoorval gister waarin \u2018n bejaarde boer op sy plaas by Boshof in die Vrystaat gewond is nie.<\/p>\n<p>Die 69-jarige Douglas Pope is gister van agter in die regtersy gewond toe hy by sy plaas se hek by \u2018n grondpad vanuit \u2018n bewegende motor geskiet is.<\/p>\n<p>Die polisie en plaaslike boere het kort n\u00e1 die aanval die gebied gefynkam op soek na \u2018n wit  Toyota Corolla waaruit skote op Pope afgevuur is.<\/p>\n<p>Pope se seun, Douglas, s\u00ea sy pa was op pad na \u2018n vergadering op Boshof toe hy geskiet is. Sy gewonde pa het n\u00e1 die skietery teruggejaag na die plaashuis om hulp te kry. Die polisie en boere was vinnig om omliggende paaie af te sper en \u2018n soektog is begin.<\/p>\n<p>Douglas s\u00ea die motief vir die voorval is onbekend.<\/p>\n<p>Pope is in \u2018n bestendige toestand in die Mediclinic Gariep in Kimberley. Die polisie het vroe\u00ebr aan OFM-nuus ges\u00ea daar was vermoedelik drie mans in die motor. Skote is vanuit die motor se agterste sitplek gevuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met \u2018n skietvoorval gister waarin \u2018n bejaarde boer op sy plaas by Boshof in die Vrystaat gewond is nie. Die 69-jarige Douglas Pope is gister van agter in die regtersy gewond toe hy by sy plaas se hek by \u2018n grondpad vanuit \u2018n bewegende motor geskiet is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33891\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[10177,7744,4111,7298,9086,8576,6307],"class_list":["post-33891","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boer","tag-boshof","tag-landbou","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-voedselsekerheid","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33891","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33891"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33891\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}