{"id":33884,"date":"2015-09-09T08:29:42","date_gmt":"2015-09-09T06:29:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33884"},"modified":"2015-09-10T07:16:36","modified_gmt":"2015-09-10T05:16:36","slug":"walglike-franse-kunswerk-loop-weer-deur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33884","title":{"rendered":"Walglike Franse &#8216;kunswerk&#8217; loop weer deur"},"content":{"rendered":"<p>Anish Kapoor, &#8216;n sogenaamde &#8220;internasionale kunstenaar&#8221;, se &#8220;<a href=\"http:\/\/www.theguardian.com\/world\/2015\/sep\/07\/anish-kapoor-queens-vagina-sculpture-at-versailles-vandalised-again\">Dirty Corner<\/a>&#8221; (2011-15), &#8216;n beeldhouwerk in die tuine van Versailles, Frankryk, is met anti-Semitiese slagspreuke getakel. Die woorde in wit verf is Sondag, 6 September, opgemerk.<\/p>\n<p>&#8220;Die koningin opgeoffer, twee keer beledig&#8221;, &#8220;die tweede verkragting van die volk deur afwykende JOODSE aktivisme&#8221;, en &#8220;Christus is koning in Versailles&#8221;, was van die slagspreuke.<\/p>\n<p>President Francois Hollande het die &#8220;vandalisme&#8221; veroordeel as &#8220;haatlik en antisemities&#8221; en premier Manuel Valls het ges\u00ea hy voel afgryse, en bygevoeg dat die skuldiges baie swaar gestraf sal word.<\/p>\n<p>Die beeldhouwerk staan bekend as die &#8220;koningin se vagina&#8221;. Die verwers is beskryf as &#8220;individue met ultra-konserwatiewe idees&#8221;.<\/p>\n<p>Die Guardian het die wit slagspreuke beskryf as &#8216;n teken van die opkoms van &#8220;kulturele fascisme&#8221; in Frankryk.<\/p>\n<p>In &#8216;n eksklusiewe onderhoud met Le Figaro in Frankryk s\u00ea die kunstenaar dat hy nie die beeld gaan laat skoonmaak nie. &#8220;Dit is &#8216;n gewelddadige aanval teen die menslike gees en kultuur,&#8221; het hy ges\u00ea en bygevoeg dat dit so onthou moet word.<\/p>\n<p>Kapoor s\u00ea die gees agter die &#8220;vandalisme&#8221; hou verband met die &#8220;verskriklike situasie&#8221; van migrante wat tans die EU se grense oorstroom en nie welkom voel nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is wat lei tot die uitsluiting van ons Siriese broers en susters. &#8216;n Klad op Frankryk vir die daad van haat teen &#8216;n minderheid!&#8221;<\/p>\n<p>In Oktober 2014, het beswaardes &#8216;n massiewe beeldhouwerk deur die Amerikaanse beeldhouer Paul McCarthy op Parys se Place Vendome afgeblaas. Dit was &#8216;n beeld van &#8216;n reusagtige homoseksuele sekspeelding.<\/p>\n<p>McCarthy het toe besluit om self ook die aftog te blaas, wat tot groot tevredenheid onder woedende Parysenaars gelei het.<\/p>\n<p>Die Franse minister van kultuur, Fleur Pellerin, &#8216;n aangenome Koreaan wat eers Kim Jong-suk geheet het, het die &#8220;beskadigde kunswerk&#8221; besoek en &#8220;die onnoselheid en geweld teen kultuur&#8221; met kille oorgawe veroordeel.<\/p>\n<p>Sy is met Laurent Oll\u00e9on, &#8216;n Jood, getroud.<\/p>\n<figure id=\"attachment_33887\" aria-describedby=\"caption-attachment-33887\" style=\"width: 100px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/09\/fleur.jpeg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-thumbnail wp-image-33887\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2015\/09\/fleur-100x100.jpeg\" alt=\"Fleur Pellerin\" width=\"100\" height=\"100\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-33887\" class=\"wp-caption-text\">Fleur Pellerin<\/figcaption><\/figure>\n<p>Sy het die verwers gewaarsku dat hulle vir ten minste tien jaar opgesluit gaan word as hulle gevang word.<\/p>\n<p>In Junie is die beeld met geel verf getakel, maar onmiddellik weer skoongemaak. Die beeld is geskeduleer om tot November die pragtige, geskiedkundige tuine te ontsier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Anish Kapoor, &#8216;n sogenaamde &#8220;internasionale kunstenaar&#8221;, se &#8220;Dirty Corner&#8221; (2011-15), &#8216;n beeldhouwerk in die tuine van Versailles, Frankryk, is met anti-Semitiese slagspreuke getakel. Die woorde in wit verf is Sondag, 6 September, opgemerk. &#8220;Die koningin opgeoffer, twee keer beledig&#8221;, &#8220;die tweede verkragting van die volk deur afwykende JOODSE aktivisme&#8221;, en &#8220;Christus is koning in Versailles&#8221;, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33884\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Walglike Franse &#8216;kunswerk&#8217; loop weer deur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33885,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21262,21260,21261,6853,5094],"class_list":["post-33884","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anish-kapoor","tag-fleur-pellerin","tag-kunswerk","tag-vandalisme","tag-versailles"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33884"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33884\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33885"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33884"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33884"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}