{"id":33867,"date":"2015-09-08T08:56:46","date_gmt":"2015-09-08T06:56:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33867"},"modified":"2015-09-08T08:56:46","modified_gmt":"2015-09-08T06:56:46","slug":"migrante-krisis-aanstons-in-luxemburg-bespreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33867","title":{"rendered":"Migrante-krisis aanstons in Luxemburg bespreek"},"content":{"rendered":"<p>Die migrante-krisis in Europa sal op 14 September in Luxemburg bespreek word.<\/p>\n<p>Ongunstige publisiteit oor die dodetal van omwettige aankomelinge wat reeds in hul tog oor land en op see omgekom het, noop EU-lidlande om te reageer.<\/p>\n<p>Minstens 2 500 migrante is sedert Januarie vanjaar dood, van wie die meeste in die Middellandse See verdrink het.<\/p>\n<p>Die migrante vlug van armoede in die Midde-Ooste en Afrika, asook chaos wat Amerikaans-gesteunde rebelle en NAVO in Siri\u00eb en Libi\u00eb gesaai het.<\/p>\n<p>Luxemburg, waar die roterende EU-voorsitterskap gesetel is, het die ministers van al 28 lidstate versoek om op 14 September te vergader en ges\u00ea: \u201cDie situasie van die migrasieverskynsel buite en binne die EU het die afgelope tyd ongekende afmetings aangeneem.\u201d<\/p>\n<p>Die Duitse kanselier Angela Merkel, het vroe\u00ebr &#8216;n beroep op lidlande gedoen om ook die las te dra aangesien Duitsland verwag dat die getal asielsoekers in 2015 in di\u00e9 land viervoudig tot omtrent 800 000 gaan toeneem.<\/p>\n<p>\u201cIndien Europa solidariteit het en ons solidariteit teenoor ander bewys het, dan moet ons ook nou solidariteit wys,\u201d het sy aan verslaggewers in Berlyn ges\u00ea. \u201cAlles moet nou vinnig gebeur.\u201d<\/p>\n<p>Merkel het erken dat die groot getalle migrante na die land, tot ingrypende verandering kan lei, met meer as 18 000 vlugtelinge wat die afgelope naweek Duitsland binnegestroom het. <\/p>\n<p>Volgens marknavorsing het bykans die helfte van bevolking voorbehoude oor die getal migrante wat in Duitsland toegelaat word. <\/p>\n<p>Duitsland het vroe\u00ebr bekend gemaak dat hulle 31 000 migrante sal inneem.<\/p>\n<p>Luxemburg het ges\u00ea die vergadering sal fokus op die beleid om migrante terug huis toe te stuur en maatre\u00ebls om mensesmokkelary te voorkom.<\/p>\n<p>Die Italiaanse kuswag het ges\u00ea bykans 1 600 mense is die naweek in die Middellandse See gered en na Itali\u00eb gebring.<\/p>\n<p>Sekere regerings weier om vlugtelinge in te neem en het die EU se voorstelle teengestaan om nog meer onwettiges te akkomodeer.<\/p>\n<p>Kiesers van links en regs is gekant teen die instroming. In Nederland, Oostenryk en Frankryk groei die steun vir regse anti-immigrasiepartye. In Duitsland is daar benewens kritiek uit Merkel se eie politieke sentrum-geledere, ook teenkanting van links.<\/p>\n<p>Die Italiaanse premier, Matteo Renzi, het ges\u00ea die groeiende dodetal sal druk op die EU-state plaas om die probleem te konfronteer. \u201cDit sal maande duur, maar ons sal een Europese beleid oor asiel h\u00ea en nie soveel beleide soos wat daar lande is nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die migrante-krisis in Europa sal op 14 September in Luxemburg bespreek word. Ongunstige publisiteit oor die dodetal van omwettige aankomelinge wat reeds in hul tog oor land en op see omgekom het, noop EU-lidlande om te reageer. Minstens 2 500 migrante is sedert Januarie vanjaar dood, van wie die meeste in die Middellandse See verdrink &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33867\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Migrante-krisis aanstons in Luxemburg bespreek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,4869,5810,12972,16687,5419,14833],"class_list":["post-33867","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-eu","tag-krisis","tag-luxemburg","tag-migrante","tag-onwettige-immigrante","tag-oostenryk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33867","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33867"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33867\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33867"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33867"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33867"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}