{"id":33855,"date":"2015-09-07T08:31:17","date_gmt":"2015-09-07T06:31:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33855"},"modified":"2015-09-07T08:33:19","modified_gmt":"2015-09-07T06:33:19","slug":"jeugliga-president-reg-vir-oorlog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33855","title":{"rendered":"Jeugliga-president &#8216;reg vir oorlog&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die nuutverkose president van die ANC Jeugliga, Collen Maine, s\u00ea die liga wil jeugorganisasies regoor die w\u00eareld versterk, veral onder Suid-Afrika se hoofvennote.<\/p>\n<p>Hy het by die Jeugliga se 25ste nasionale kongres in Midrand gepraat.<\/p>\n<p>Maine het ges\u00ea die Liga is nou gerees &#8220;vir oorlog&#8221; nadat hulle doelbewus glo verswak is.<\/p>\n<p>Hy het die ANC-leierskap om verskoning gevra vir die gedrag van vorige Jeugliga leiergroepe, het RSG berig.<\/p>\n<p>Maine s\u00ea die liga sal internasionale jeuguitruilprogramme aanmoedig.<\/p>\n<p>Maine het verklaar dat lede van die ANC Jeugliga, wat hof toe is om die kongres te probeer verhoed, nie langer as lede geduld sal word nie.<\/p>\n<p>Lede wat die Liga hof toe geneem het voor sy verkiesingskongres die afgelope naweek, sal dus sonder meer geskors word. <\/p>\n<p>Maine het die aankondiging gedoen tydens die afsluiting van die kongres wat in Midrand gehou is. Maine s\u00ea die kongres het die besluit geneem <\/p>\n<p>Vrydag het &#8216;n aantal van die Liga se lede in Noordwes die hof genader en probeer om die kongres te stop. <\/p>\n<p>Hulle het aangevoer dat daar onre\u00eblmatighede was tydens oudits by takke van die Liga. <\/p>\n<p>Die groep het ges\u00ea hulle het alle interne prosesse gevolg en het geen ander keuse gehad as om hof toe te gaan nie.<\/p>\n<p>Maine was verlede jaar <a href=\"http:\/\/www.southafricalatestnews.co.za\/news\/835-north-west-mec-collen-maine-caught-having-sex-with-a-girlfriend-got-beaten-heavily.html\">in die nuus<\/a> nadat sy vrou hulle huis se beskadig het omdat sy hom met &#8216;n ander vrou gevang het. Sy het hom glo aangerand.<\/p>\n<p>Die nuutverkose leier wat Julius Malema se skoene sal moet volstaan, is glo 35 jaar oud, maar wou dit nie aan die Sunday Times bevestig nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuutverkose president van die ANC Jeugliga, Collen Maine, s\u00ea die liga wil jeugorganisasies regoor die w\u00eareld versterk, veral onder Suid-Afrika se hoofvennote. Hy het by die Jeugliga se 25ste nasionale kongres in Midrand gepraat. Maine het ges\u00ea die Liga is nou gerees &#8220;vir oorlog&#8221; nadat hulle doelbewus glo verswak is. Hy het die ANC-leierskap &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33855\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga-president &#8216;reg vir oorlog&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33858,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,21253,21251,21252,9300],"class_list":["post-33855","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-collen-maine","tag-jeugliga","tag-nuwe-president","tag-oudit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33855","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33855"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33855\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33858"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33855"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33855"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33855"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}