{"id":33840,"date":"2015-09-07T07:57:01","date_gmt":"2015-09-07T05:57:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33840"},"modified":"2015-09-08T07:32:35","modified_gmt":"2015-09-08T05:32:35","slug":"duisende-stroom-na-osstenryk-duitsland-met-refugeeconvoy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33840","title":{"rendered":"Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer.<\/p>\n<p>Die konvooi het Hongarye binnegegaan om &#8220;vlugtelinge&#8221; op te laai om hulle te help om in lande te kom waar hulle van staatshulp kan leef.<\/p>\n<p>Duisende fortuinsoekers, die meeste wat aanvanklik weens die konflik uit Siri\u00eb &#8220;gevlug&#8221; het, is Moslemmans.<\/p>\n<p>Byna geen vroue is op pad na Oostenryk en Duitsland sedert Hongarye die beperkings op deurgang Vrydag opgehef het nie.<\/p>\n<p>Die konvooi van linkse aktiviste het uit Wene vertrek om migrante uit Boedapest te gaan haal.<\/p>\n<p>Die konvooi is deel van &#8216;n private inisiatief, georganiseer deur Oostenrykse en Duitse aktiviste, genaamd &#8220;refugeeconvoy&#8221;<\/p>\n<p>Een aktivis het aan die BBC ges\u00ea die doel is om die immigrante oor die grens na Oostenryk te bring waar hulle gehuisves sal word.<\/p>\n<p>&#8216;n Oostenrykse moeder, Angelika Neuwirth s\u00ea: &#8220;Ek dink dit is my plig. Ek is &#8216;n mamma, ek is &#8216;n vrou van Oostenryk en ek kan my o\u00eb nie meer sluit nie. Ons is almal mense. Niemand is onwettig.&#8221;<\/p>\n<p>Maar, &#8216;n Hongaarse polisiebeampte het bevestig dat enigiemand wat migrante oor die grens vervoer, die wet oortree.<\/p>\n<p>Dit is net die nuutste ontwikkeling in die huidige instromingskrisis, wat Europa bring op sy knie\u00eb het.<\/p>\n<p>Saterdag, het 10000 migrante per bus, trein en te voet, na die Oostenrykse grens beweeg, na Wene, M\u00fcnchen en ander Duitse stede.<\/p>\n<p>Daar is egter aanduidings dat Duitsland en Oostenryk strenger immigrasiebeheer kan instel nadat duisende tans vrylik uit Hongarye beweeg. <\/p>\n<p>Die Oostenrykse kanselier, Werner Faymann, het samesprekings tussen Duitse en Oostenrykse amptenare oor die kwessie in die vooruitsig gestel. <\/p>\n<p>Volgens die Britse Uitsaaikorporasie het Faymann aangedui dat meer as twaalfduisend mense gehelp is en dat dit nou tyd is om weer die situasie te &#8220;normaliseer&#8221;.<\/p>\n<p>Die Duitse ministerie van binnelandse sake het intussen verklaar dat Duitsland se bereidwilligheid om te help nie misbruik moet word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer. Die konvooi het Hongarye binnegegaan om &#8220;vlugtelinge&#8221; op te laai om hulle te help om in lande te kom waar hulle van staatshulp kan leef. Duisende fortuinsoekers, die meeste wat aanvanklik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33840\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33841,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,15064,5810,16687,5358,14833],"class_list":["post-33840","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-konvooi","tag-krisis","tag-migrante","tag-moslems","tag-oostenryk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33840","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33840"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33840\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33841"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33840"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33840"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33840"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}