{"id":3383,"date":"2008-11-07T09:33:34","date_gmt":"2008-11-07T09:33:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3383"},"modified":"2008-11-07T09:33:34","modified_gmt":"2008-11-07T09:33:34","slug":"wittes-moet-goed-pak-en-ff","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3383","title":{"rendered":"&#8216;Wittes moet goed pak en f****f&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die beampte het geweier om &lsquo;n swart verdagte te arresteer op die toneel en verder geweier dat &lsquo;n saak geopen word nadat die slagoffers deur rowers oorval is. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Verder het hy ook verhoed dat blanke polisielede van Norchem Parkpolisiestasie die verdagte se motor deursoek, waarna hy hulle &ldquo;wit honde&rdquo; genoem het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Nic Lubbe het omtrent 11 uur die aand sy dogter en kleinkinders huistoe geneem, na hulle plek in Terenure, toe &lsquo;n grys Corsa-bakkie wat langs die pad gestaan het hom probeer verblind het deur die hoofligte aan te skakel. Daarna het die bakkie van agter af in hulle vasgery. Drie gewapende mans het van die bakkie afgespring en sy dogter, Antoenet Cronje, se handsak gegryp. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Lubbe het weggejaag en is later saam met sy vrou, Mara, en lede van die Norchem Park polisiestasie terug na die toneel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&lsquo;n Swart inspekteur van Tembisa se padversperringstaakspan was reeds op die toneel saam met die verdagte wat die bakkie bestuur het. Die ander drie het teen daardie tyd reeds weggekom.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Op die toneel het die inspekteur die blankes almal wit honde genoem, waarna hy gedreig het dat hy sal sorg dat die blanke vrouepolisielid in &lsquo;n rooftog geskiet sal word. Daarna hy het hy sy R5 geweer in haar gesig oorgehaal en aan die blankes vertel dat dit tyd is dat al die wittes hulle goed moet pak en die land uit f****f.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Volgens &lsquo;n ooggetuie wat gesien het hoe die roof gebeur het, en ook klaarblyklik die inspekteur se rassistiese opmerkings gehoor het, beskerm die inspekteur die misdadigers.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die vrou van die Corsa se bestuurder het daarna op die toneel verskyn, waar sy haar as &lsquo;n polisie beampte voorgedoen het. Die inspekteur het daarna klaarblyklik &lsquo;n ongeluksverslag oopgemaak. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Een van die Norchem Parkpolisielede het beweer die vrou wou hulle glo arresteer omdat hulle op die toneel ingemeng het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Lubbe het ges&ecirc; die Corsa-bestuurder se vrou het die inhoud van sy dogter se handsak geneem, en net &lsquo;n le&euml; handsak aan hulle teruggegee. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Op Dinsdag oggend het Lubbe toe by die Norchem Parkpolisiestasie sake van gewapende roof en poging tot kaping aanhangig gemaak. Superintendent Eugene Opperman, Gautengwoordvoerder vir die polisie het ges&ecirc; dat met die oog op tugstappe, daar ondersoek gedoen word na die voorval. Polisiebestuur van Tembisa en die provinsie het hulle skok uitgespreek oor die verskriklike voorval. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die Vryheidsfront Plus, sou vandag die swart polisie-inspekteur wat aan blankes ges&ecirc; het dat hulle uit die land moet f****f, by die menseregtekommissie gaan aangee, waarna hulle ook aan die minister van veiligheid en sekuriteit sou vra om die man onmiddellik te skors.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Die optrede van die polisielid getuig van naakte rassisme en rassehaat, en dis sulke goed wat president Kgalema Motlantle se pogings om misdaad te bekamp ondermyn. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Verder is dit ook sulke insidente wat maak dat die land kennis en vaardighede verloor omdat dit mense sover dryf om te emigreer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sulke insidente besmet die naam van die polisiediens, het mnr. Pieter Groenewald ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Insidente waar polisie weier om teen misdadigers op te tree, en ook rassisties optree teenoor blankes kom al hoe meer voor. Insidente soos die een maak net dat die publiek die polisie in &lsquo;n toenemende wantrouige lig beskou, en bevorder misdaad.<span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/articles\/271728-kak-vybrat-generator\/\">\u0432\u044b\u0431\u0440\u0430\u0442\u044c \u0441\u0432\u0430\u0440\u043e\u0447\u043d\u044b\u0439 \u0433\u0435\u043d\u0435\u0440\u0430\u0442\u043e\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Beeld het berig dat &lsquo;n swart polisie-inspekteur<span>&nbsp; <\/span>van Tembisa in die Oos-Rand glo die slagoffers van &lsquo;n gewapende roof en gepoogde kaping gevloek het met die woorde &ldquo;Dit is tyd dat julle wittes julle goed pak en f****f&rdquo; <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,3218,21108,3217],"class_list":["post-3383","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-s-swart-polisie-inspekteur","tag-suider-afrika","tag-wittes-moet-hulle-goed-pak-en-ff"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3383"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3383\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}