{"id":33818,"date":"2015-09-04T08:10:59","date_gmt":"2015-09-04T06:10:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33818"},"modified":"2015-09-04T08:27:41","modified_gmt":"2015-09-04T06:27:41","slug":"migrante-krisis-verdiep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33818","title":{"rendered":"Migrante-krisis verdiep"},"content":{"rendered":"<p>Skermutselinge het uitgebreek wes van die Hongaarse hoofstad, Boedapest, nadat die polisie probeer het om migrante van &#8216;n trein by &#8216;n vlugtelingkamp te laat afklim.<\/p>\n<p>Te midde van chaotiese tonele, het die polisie joernaliste van die toneel verwyder op Bicske, en verklaar dat dit &#8216;n &#8220;operasiesone&#8221; is. <\/p>\n<p>Die trein het Budapest ure tevore verlaat nadat die polisie migrante weer by die stasie toegelaat het na &#8216;n beleg wat twee dae geduur het.<\/p>\n<p>Intussen het daar skerp verskille tussen Europese leiers voorgekom oor hoe om die krisis te hanteer. <\/p>\n<p>In Brussel, het Hongarye se Eerste Minister Viktor Orban die situasie as &#8216;n &#8220;Duitse probleem&#8221; beskryf omdat die migrante na Duitsland probeer gaan.<\/p>\n<p>Maar die president van die Europese Raad, die Pool Donald Tusk, het ges\u00ea dat ten minste 100 000 vlugtelinge versprei moet word oor al die EU-lande. <\/p>\n<p>Die krisis het Woensdag verdiep nadat hartverskeurende beeldmateriaalpropaganda oor die &#8220;menslike koste&#8221; versprei is.<\/p>\n<p>Die Independent het &#8216;n foto van &#8216;n dooie klein wit seuntjie op sy voorblad geplaas. Die meeste migrante is egter nie wit nie.<\/p>\n<p>Vyf migrantekinders onder 12 het in Turkse waters verdrink toe hulle probeer het om Griekeland met hul ouers te bereik.<\/p>\n<p>Die Duitse kansellier, Angela Merkel en die Franse president, Francois Hollande s\u00ea hulle sal gesamentlike voorstelle indien vir die regverdige verdeling van vlugtelinge binne die Europese Unie. <\/p>\n<p>Die twee leiers s\u00ea Europa moet beslissend optree en dat hy &#8216;n verpligting het om diegene wat vlug van oorlo\u00eb en vervolging, te beskerm. <\/p>\n<p>Merkel s\u00ea die Geneefse konvensie oor Vlugtelinge is bindend en alle EU-lidlande sal hul samewerking moet gee. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skermutselinge het uitgebreek wes van die Hongaarse hoofstad, Boedapest, nadat die polisie probeer het om migrante van &#8216;n trein by &#8216;n vlugtelingkamp te laat afklim. Te midde van chaotiese tonele, het die polisie joernaliste van die toneel verwyder op Bicske, en verklaar dat dit &#8216;n &#8220;operasiesone&#8221; is. Die trein het Budapest ure tevore verlaat nadat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33818\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Migrante-krisis verdiep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33820,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21234,5227,4869,9700,16687],"class_list":["post-33818","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-donald-tusk","tag-duitsland","tag-eu","tag-hongarye","tag-migrante"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33818","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33818"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33818\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33818"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33818"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33818"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}