{"id":33806,"date":"2015-09-03T08:14:53","date_gmt":"2015-09-03T06:14:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33806"},"modified":"2015-09-03T08:14:53","modified_gmt":"2015-09-03T06:14:53","slug":"nrp-ontstig-oor-plaasmoorde-na-swarte-se-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33806","title":{"rendered":"NRP ontstig oor plaasmoorde na swarte se dood"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het \u2018n sterk boodskap aan die minister van polisie, Nathi Nhleko, gestuur om dringend aandag aan plaasmoorde in die land te gee.<\/p>\n<p>Dit kom nadat lede van die NRP gister eenparig \u2018n mosie van die DA oor moorde op plase in die Vrystaat aanvaar het. DA parlementslid, George Michalakis, s\u00ea in die mosie is die raad se medelye gevra nadat \u2018n bejaarde swart plaasbestuurder, Robert Rhadebe, die naweek op \u2018n plaas by Harrismith vermoor is.<\/p>\n<p>In die mosie is daar ook aangedui dat daar sedert die begin van die jaar altesaam 16 plaasmoorde in die Vrystaat was. Dit sluit Rhadebe se moord uit.<\/p>\n<p>Michalakis s\u00ea van die 16 moorde was tien van die slagoffers plaaswerkers.<\/p>\n<p>Volgens hom het die raad, nadat hy die mosie aanvaar het, \u2018n beroep op Nhleko gedoen dat plaasmoorde as afsonderlike misdaad in die polisie se jaarlikse misdaadsyfers ingesluit moet word. Dit moet ook \u2018n voorkeurmisdaad word en \u2018n gespesialiseerde landelike veiligheidseenheid moet gevorm word. Michalakis s\u00ea die NRP se voorstelle aan Nhleko is \u2018n stap in die regte rigting omdat die NRP verteenwoordigend is van kiesers in al nege provinsies.<\/p>\n<p>Michalakis s\u00ea Nhleko sal hopelik kennis neem van die NRP se voorstelle en die erns daarvan insien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het \u2018n sterk boodskap aan die minister van polisie, Nathi Nhleko, gestuur om dringend aandag aan plaasmoorde in die land te gee. Dit kom nadat lede van die NRP gister eenparig \u2018n mosie van die DA oor moorde op plase in die Vrystaat aanvaar het. DA parlementslid, George Michalakis, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33806\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NRP ontstig oor plaasmoorde na swarte se dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18193,21229,6336,21228,2261],"class_list":["post-33806","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-harrismith","tag-nrp","tag-plaasmoorde","tag-swart-plaasbestuurder","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33806","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33806"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33806\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33806"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33806"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33806"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}