{"id":33778,"date":"2015-09-01T08:32:40","date_gmt":"2015-09-01T06:32:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33778"},"modified":"2015-09-02T08:48:40","modified_gmt":"2015-09-02T06:48:40","slug":"kragkrisis-dreig-in-zim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33778","title":{"rendered":"Kragkrisis dreig in Zim"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragkrisis dreig in Zimbabwe indien die land se kragverskaffer, die Zimbabwean Power Company (ZPC), voortgaan met sy planne om die hidro-elektriese-aanleg by Kariba af te skakel.<\/p>\n<p>Die ZPC het gewaarsku dat die lae watervlak in die Karibadam die kragverskaffing met bykans 50 persent kan verminder. <\/p>\n<p>Die kragsituasie in Zimbabwe sal na verwagting eers in 2018 verbeter met voltooiing van die nuwe kragstasie wat naby Binga opgerig word.<\/p>\n<p>Dit sal nuwe beleggings striem tesame met die verwagte droogte wat die land se droewe ekonomiese vooruitsigte sal laat voortduur.<\/p>\n<p>Die hoof van die Confederation of Zimbabwe Industries, Busisa Moyo het Vrydag aan African News Agency ges\u00ea sakeondernemings sal groot skade ly.<\/p>\n<p>\u201cOns is besorg omdat die voorstel nie s\u00ea wanneer dit kan gebeur nie. Ons nader die feesseisoen wanneer verbruik en produksie op \u2019n hoogtepunt is. Ons moet beslis die oorblywende klompie werkgeleenthede beskerm.<\/p>\n<p>\u201cAs hulle die krag in Januarie en Februarie afskakel, sal dit sin maak omdat dit die tydperk van lae produksie en verbruik is, maar nie in November en Desember nie.\u201d<\/p>\n<p>&#8216;n Paar maande tevore het Afrika se rykste man, Aliko Dangote, aangekondig dat hy beplan om in mynbou- en kragopwekkingsprojekte in Zimbabwe te bel\u00ea sowel as in &#8216;n groot sementfabriek.<\/p>\n<p>Dangote het President Robert Mugabe in Harare ontmoet.<\/p>\n<p>Die Nigeriese miljard\u00ear &#8216;n reeks vergaderings met hooggeplaaste regeringsamptenare gehou: &#8220;Ons het reeds besluit om te bel\u00ea in Zimbabwe. Dit is hoekom ons hier is. Enige land wat jy ons sien besoek beteken, ja, het ons besluit om te bel\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Dangote het ges\u00ea die belegging sal werk skep en &#8220;Zimbabwe help om hul eie ekonomie te ontwikkel.&#8221;<\/p>\n<p>Dangote ges\u00ea sy groep sal ook kragsektor in Zimbabwe verken. Die land genereer tans ongeveer 1,300MW terwyl die vraag in die winter 2,200MW is.<\/p>\n<p>Dit sal klaarblyklik &#8216;n gesamentlike onderneming tussen Dangote en Blackstone wees.<\/p>\n<p>Die Dangote Groep het belange in sementproduksie in verskeie Afrika-lande.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragkrisis dreig in Zimbabwe indien die land se kragverskaffer, die Zimbabwean Power Company (ZPC), voortgaan met sy planne om die hidro-elektriese-aanleg by Kariba af te skakel. Die ZPC het gewaarsku dat die lae watervlak in die Karibadam die kragverskaffing met bykans 50 persent kan verminder. Die kragsituasie in Zimbabwe sal na verwagting eers in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33778\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kragkrisis dreig in Zim&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":15589,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21222,20597,21221,2251],"class_list":["post-33778","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dangote","tag-kragopwekking","tag-nigeriese-sakeman","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33778"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33778\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15589"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}