{"id":33770,"date":"2015-09-01T07:48:04","date_gmt":"2015-09-01T05:48:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33770"},"modified":"2015-09-01T07:48:04","modified_gmt":"2015-09-01T05:48:04","slug":"vragmotor-vol-ontbindende-lyke-verhoog-migrante-krisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33770","title":{"rendered":"Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis"},"content":{"rendered":"<p>Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in \u2019n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense.<\/p>\n<p>Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vrag\u00adruim toegesluit was. Die vragmotor is Donderdag verlate langs die hoofweg tussen Boedapest en Wene gevind, naby die Hongaarse grens.<\/p>\n<p>\u2019n Siriese reisdokument is aan een van die lyke gevind.<\/p>\n<p>Volgens aanduidings het die smokkelvrag al minstens 24 uur daar gestaan. Die mense het vermoedelik versmoor in die digsluitende houergedeelte wat met draad toegedraai was.<\/p>\n<p>Drie Bulgare en een Afgaan is Saterdag in hegtenis geneem, maar hulle hou vol dat hulle onskuldig is. Een van die mense wat in hegtenis geneem is, is vermoedelik die eienaar van die vragmotor. Hy is van Bulgaars-Libanese oorsprong.<\/p>\n<p>Die polisie in Hongarye het Maandag &#8216;n vyfde verdagte vasgetrek. <\/p>\n<p>Die lyke was reeds in &#8216;n gevorderde stadium van ontbinding en die polisie vermoed dat die onwettige immigrante reeds twee dae dood was voordat hulle ontdek is. <\/p>\n<p>Lykskouings word nou gedoen en die uitslag sal binnekort beskikbaar wees, het die Oostenrykse staatsaanklaer, Johann Fuchs, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie probeer nog vasstel van waar die res van die oorledenes gekom het.<\/p>\n<p>Oostenryk se minister van binnelandse sake, Johanna Mikl-Leitner, het ges\u00ea die voorval sal hopelik dien as \u2019n wekroep tot gesamentlike optrede deur Europa.<\/p>\n<p>\u201cDie beste manier om die krisis te hanteer, is om wettige roetes na Europa te skep eerder as om grensbeheer te verskerp.\u201d<\/p>\n<p>Melissa Fleming, woordvoerder van die Verenigde Nasies se vlugtelinge-agentskap in Gen\u00e8ve, het die voorval as \u201cabsoluut skokkend\u201d bestempel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in \u2019n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense. Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vrag\u00adruim toegesluit was. Die vragmotor is Donderdag verlate langs die hoofweg tussen Boedapest en Wene gevind, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33770\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16687,5419,9575,14833,10641,8562],"class_list":["post-33770","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-migrante","tag-onwettige-immigrante","tag-oorlog","tag-oostenryk","tag-sirie","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33770","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33770"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33770\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33770"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33770"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33770"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}