{"id":33762,"date":"2015-08-31T08:47:42","date_gmt":"2015-08-31T06:47:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33762"},"modified":"2015-08-31T08:47:42","modified_gmt":"2015-08-31T06:47:42","slug":"eskom-ontken-dat-medupi-al-r300-miljard-kos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33762","title":{"rendered":"Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos"},"content":{"rendered":"<p>Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos &#8230; ons weet nie waar die syfer vandaan kom nie,&#8221; het Abram Masango aan joernaliste ges\u00ea tydens die amptelike bekendstelling van Eenheid Ses by Medupi.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het vroe\u00ebr Eenheid Ses geopen &#8211; die eerste van Medupi se ses eenhede wat voltooi moet word &#8211; en wat na verwagting minstens 800 MW elektrisiteit aan die sukkelende nasionale kragnetwerk sal lewer.<\/p>\n<p>Masango het ges\u00ea die laaste eenheid, Eenheid Een sal in 2019 voltooi word en sal na verwagting in 2020 gekommersialiseer word.<\/p>\n<p>Die projek, bekend as &#8220;Projek Alpha&#8221;, het begin met drie eenhede in 2007, en is later uitgebrei tot ses eenhede.<\/p>\n<p>Eskom se uitvoerende hoof, Brian Molefe het aan ANA ges\u00ea werkers by Medupi sal toegerus wees met verskeie vaardighede nadat die kragstasie voltooi is.<\/p>\n<p>&#8220;Mense sal Medupi verlaat met goeie vaardighede, en sal kan werk as ambagsmanne op enige plek in die w\u00eareld.&#8221;<\/p>\n<p>Toe hy gevra is hoe Eskom enige verdere moontlike vertragings by Medupi sal verhoed, het Molefe ges\u00ea streng nakoming van projekspertye sal ge\u00efmplementeer word.<\/p>\n<p>&#8220;Ons gaan streng projekbestuurbeginsels toepas en almal kry om te fokus op die taak op hande &#8230; ons het lesse geleer, ons sal seker maak dat sperdatums nagekom word.&#8221;<\/p>\n<p>Die oorspronklike bedrag wat begroot is, was R69 miljard toe die aanleg begin is in 2007.<\/p>\n<p>Medupi moes vier jaar gelede geopen gewees het, maar die konstruksie is vertraag deur arbeidsonrus, wat glo gelei het tot stygende kostes van miljarde rande.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag ges\u00ea. &#8220;Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos &#8230; ons weet nie waar die syfer vandaan kom nie,&#8221; het Abram Masango aan joernaliste ges\u00ea tydens die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33762\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8212,16150,4827,8312,9115,10808,21210,20453],"class_list":["post-33762","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-begroting","tag-ellisras","tag-eskom","tag-kragstasie","tag-limpopo","tag-medupi","tag-oorskry","tag-projekbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33762"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33762\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}