{"id":33710,"date":"2015-08-27T08:15:42","date_gmt":"2015-08-27T06:15:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33710"},"modified":"2015-08-27T08:15:42","modified_gmt":"2015-08-27T06:15:42","slug":"polisiebrutaliteit-skok-wit-suid-afrikaners-opnuut","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33710","title":{"rendered":"Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig.<\/p>\n<p>Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die inligting in &#8216;n geskrewe reaksie op &#8216;n parlement\u00eare vraag bekendgemaak. <\/p>\n<p>Nhleko s\u00ea die polisiediens probeer om die tugverhore binne die voorgeskrewe twee maande af te handel. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea bykans 140 van die sake is nog nie afgehandel nie vanwe\u00ea die komplekse aard daarvan en getuies wat nie beskikbaar is nie. <\/p>\n<p>Di\u00e9 onthulling is gemaak te midde van skerp reaksie op &#8216;n internet-video oor vermeende polisiewreedheid teen wit mans by die Douglasdale-polisiestasie in Johannesburg. <\/p>\n<p>Die getuienis van hernude polisiebrutaliteit, is verfilm toe &#8216;n wit man, ene Anton, die swart polisiebeamptes gesmeek het om nie sy vriend Shane verdere kwaad aan te doen nie. <\/p>\n<p>Shane is bewusteloos gelaat toe die swart polisiebeampte hom om die keel beetgekry het en verwurg het. Tonele van Shane se slap, klaarblyklik lewelose liggaam het kykers geskok.<\/p>\n<p>Die voorval het verlede week plaasgevind in Fourways en volg kort na &#8216;n vroe\u00ebre voorval van &#8216;n woede-uitbarsting deur die SAPD in die Edenvale area.<\/p>\n<p>Die video is byna 100 000 keer reeds op YouTube in die afgelope 24 uur gekyk.<\/p>\n<p>Die bewerings word deur die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig. Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die inligting in &#8216;n geskrewe reaksie op &#8216;n parlement\u00eare vraag bekendgemaak. Nhleko s\u00ea die polisiediens probeer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33710\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11189,12929,21192,5169,13642],"class_list":["post-33710","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-douglasdale","tag-fourways","tag-polisiebrutaliteit","tag-sapd","tag-video"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33710"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33710\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}