{"id":33704,"date":"2015-08-27T08:41:12","date_gmt":"2015-08-27T06:41:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33704"},"modified":"2015-08-28T07:51:21","modified_gmt":"2015-08-28T05:51:21","slug":"swartman-skiet-twee-wit-joernaliste-oor-kerkslagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33704","title":{"rendered":"Swartman skiet twee wit joernaliste &#8216;oor kerkslagting&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die swart man wat &#8216;n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in &#8216;n hospitaal aan &#8216;n skietwond oorlede. <\/p>\n<p>Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens &#8216;n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. <\/p>\n<p>Die moordenaar, ook bekend as Bryce Williams, het &#8216;n geskiedenis van dreigemente van geweld teen sy mede-werkers, alhoewel hy dan voorgegee het dat hy die slagoffer van &#8220;rassisme&#8221; was.<\/p>\n<p>Vester Lee Flanagan s\u00ea in &#8216;n selfmoordbrief dat Junie se slagting van swart gemeentelede by &#8216;n kerk in Suid-Carolina die &#8220;kantelpunt&#8221; was wat hom gestuur het om twee wit joernaliste Woensdag op televisie te gaan vermoor.<\/p>\n<p>Maar in hofstukke en onderhoude met The Daily Beast, het voormalige kollegas hom beskryf as &#8216;n problematiese werknemer wat herhaaldelik tereggewys is vir sy harde behandeling van kollegas en sy slordige werk.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea sy klagtes oor rassisme was om die werklike evaluering van sy werk te verbloem.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het net &#8216;n geskiedenis van die rassekaart speel,&#8221; het die voormalige WTWC-anker Dave Leval aan The Daily Beast ges\u00ea. &#8220;Ek weet hy het dit in Tallahassee &#8216;n paar keer gedoen&#8230;.&#8221;<\/p>\n<p>Die dag toe Flanagan afgedank is by &#8216;n TV-stasie in Virginia in 2013, moes sy base die polisie laat kom as gevolg van sy gewelddadige gedrag.<\/p>\n<p>Di\u00e9 voorval is op kamera vasgel\u00ea deur Adam Ward, die man wat Woensdag een van sy slagoffers sou word.<\/p>\n<p>Voordat Ward Woensdag dood is, het hy sy kamera &#8216;n laaste keer gelig om &#8216;n duidelike skoot van sy moordenaar te kry.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse polisie s\u00ea Flanagan het homself gewond na &#8216;n jaagtog op &#8216;n snelweg en is onder bewaking in die hospitaal oorlede. <\/p>\n<p>Die gas met wie die onderhoud gevoer is, is in die rug geskiet en na die hospitaal gehaas. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die swart man wat &#8216;n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in &#8216;n hospitaal aan &#8216;n skietwond oorlede. Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens &#8216;n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. Die moordenaar, ook bekend as Bryce Williams, het &#8216;n geskiedenis van dreigemente van geweld teen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33704\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swartman skiet twee wit joernaliste &#8216;oor kerkslagting&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33715,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21194,21196,266,12152,20521,21195,21193,2848],"class_list":["post-33704","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-adam-ward","tag-bryce-williams","tag-rassisme","tag-skietery","tag-televisie","tag-vester-flanagan","tag-virginia","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33704","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33704"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33704\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33715"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33704"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33704"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33704"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}