{"id":33682,"date":"2015-08-26T05:52:05","date_gmt":"2015-08-26T03:52:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33682"},"modified":"2015-08-26T05:52:05","modified_gmt":"2015-08-26T03:52:05","slug":"brief-engelse-swartes-wil-afr-kultuur-aan-die-us-uitwis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33682","title":{"rendered":"Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis"},"content":{"rendered":"<div class=\"post-message \" dir=\"auto\" data-role=\"message\">\n<p>Tans word daar op georkestreerde wyse &#8216;n YouTube-video deur die organisasie &#8220;Open Stellenbosch&#8221; versprei waarin aantygings van rassisme teen blanke studente gemaak word. Die video word deur al die Engelse koerante\/webblaaie herversprei wat dit die status van &#8216;n nasionale vrystelling gee, en sowel die ANC as die DA het intussen gereageer met verklarings dat Afrikanerstudente op Stellenbosch vervolg moet word of dat daar &#8216;n hernieude heksejag teen hulle van stapel gestuur moet word. In die video word daar ook voorgestel dat Afrikaans heeltemal as doseertaal op Stellenbosch moet verdwyn omdat dit swartes en kleurlinge &#8220;uitsluit&#8221;. Sowel die dorp as die universiteit word deur die swartes in die video as nie &#8220;verwelkomend&#8221; genoeg bestempel nie, behalwe dat hulle aan rassisme en rassistiese skeltaal soos &#8220;kaffer&#8221; blootgestel word.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/sF3rTBQTQk4\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Tydens die Anglo-Boereoorlog het die sterftesyfer in die konsentrasiekampe net begin daal toe al die jonger kinders finaal dood is. Dis die Engelse manier, want agter hierdie &#8220;Open Stellenbosch&#8221; staan daar linkse Engelse. Hulle en hul swart\/bruin marionette gaan nie rus alvorens die laaste bietjie Afrikaans in di\u00e9 land uitgewis of verdring is nie.<\/p>\n<p>Dan praat hulle van &#8220;rassisme&#8221;! Ons hele lewens lank vertel dom *&amp;#&gt;@! Engelse ons hoe agterlik ons is dat ons voorouers van Nederlanders, Duitsers en Franse afstam en nie van hul Moddereiland vol seerowers en sendelinge nie, &#8220;dumb Dutchmen&#8221;, &#8220;rock spiders&#8221; en nou weer &#8220;white racists&#8221;.<\/p>\n<p>Die Engelse en hul swart Engelse maters is nie net rassiste nie, hulle is volksmoordenaars wat ons wil uitwis! Wie sit agter plaasmoorde? Die hele veldtog teen Maties en Pukke is georkestreer en iewers in &#8216;n donker kamertjie deur &#8216;n groepie wit Engelse marxiste uitgedink. Eers het hulle motorbomme in ons strate gesit, nou plaas hulle hul vleisbomme op ons kampusse om ons taal en kultuur uit te wis.<\/p>\n<p>&#8211; Meta<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tans word daar op georkestreerde wyse &#8216;n YouTube-video deur die organisasie &#8220;Open Stellenbosch&#8221; versprei waarin aantygings van rassisme teen blanke studente gemaak word. Die video word deur al die Engelse koerante\/webblaaie herversprei wat dit die status van &#8216;n nasionale vrystelling gee, en sowel die ANC as die DA het intussen gereageer met verklarings dat Afrikanerstudente &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33682\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Engelse, swartes wil Afr kultuur aan die US uitwis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33683,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[],"class_list":["post-33682","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33682\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33683"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}