{"id":3368,"date":"2008-11-06T03:08:05","date_gmt":"2008-11-06T03:08:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3368"},"modified":"2008-11-06T03:08:05","modified_gmt":"2008-11-06T03:08:05","slug":"sjina-wys-spiere-met-militre-hardeware","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3368","title":{"rendered":"Sjina wys spiere met milit?re hardeware"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl twee vierdegeslag J-10 vegvliegtuie vir die eerste keer aan die publiek vertoon is met verbyvlugte, het die handelsuitstallings gegons oor praatjies van nuwe missielsisteme en ander goed wat ten toon gestel was. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sommige analiste glo dat Sjina se vermo&euml; om oorsese tegnologie te kopieer, soos wat in talle industrie&euml; in die laaste 20 jaar gesien word, binnekort hulle verdedigingsindustrie kan aandryf.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Tien jaar gelede het hulle nie &lsquo;n moderne vliegtuigindustrie gehad nie, nou het hulle begin om kopie&euml; van ons vliegtuig te vervaardig&rdquo; het &lsquo;n Russiese verdedigingsbeampte ges&ecirc;, wat anoniem wou bly. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Hulle doen presies dieselfde wat hulle met tekstiel en speelgoed doen &ndash; leer hoe om dit te maak, maak dit goedkoper en ondergrawe dan die mark.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; dat Sjina ongeveer 10 jaar weg is van die punt om hulle eie vegvliegtuigenjins te ontwikkel- hulle gebruik tans enjins wat deur die Russiese verdedigingsreus Sukhoi gemaak word, maar as hulle eers hulle eie kan ontwikkel, sal hulle ophou om oorsese tegnologie aan te koop.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Hulle sal ophou om enige iets van oorsee af aan te koop en goedkoop Sjinese vegvliegtuie aan derdew&ecirc;reldlande verkoop&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Terwyl die Europese Unie en Amerika steeds sanksies het op die uitvoer van milit&ecirc;re toerusting teen heelwat lande, Sjina ingesluit, het Sjinese vervaardigers nie sulke beperkinge nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Verslae het aangedui dat Sjina milit&ecirc;re opleidingsvliegtuie aan Mianmar en Zimbabwe verkoop het, twee lande wat die ergste sanksies teen hulle het as gevolg van hulle swak rekords wat betref menseregteskendings.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Ten spyte van die vooruitgang is Sjina steeds desperaat om nuwe tegnologie in die hande te kry.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sjinese amptenare het die groot Russiese verdedigingsuitstalling by Zhuhai besoek en gedetaileerde vrae gevra oor die nuwe Sukhoi-35 vegvliegtuig, wat vanjaar die eerste keer gevlieg het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Hulle het baie belangstelling getoon in alle aspekte van die vliegtuig, maar geen ooreenkoms om te koop is bereik nie&rdquo; het Aleksey Poveshchenko, adviseur vir Sukhoi se direkteur generaal ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ons is steeds besig met onderhandelinge en mag dalk in die komende maande iets sien gebeur.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Trevor Moss, Asi&euml; en die Stille Oseaan redakteur van Jane&rsquo;s, die verdedigingstuigtydskrif, het ges&ecirc; dat hoewel Sjina steeds nie op die vlak is van top vervaardigers van verdedigingstoerusting soos Engeland en Amerika is nie, die skou hulle ontwikkeling goed vertoon het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit wys dat daar baie gesonde kompetisie is in die internasionale verdedigingsgemeenskap&rdquo; het hy ges&ecirc;, en die uitstallings van hardeware vergelyk met Sjina se eerste ruimteloop, wat in September gebeur het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Ten minste die helfte van die rede vir hulle ruimteprogram is nasionale trots &ndash; en ek glo dieselfde geld ook op die milit&ecirc;re kant van sake&rdquo; het Moss ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sjina se ontwikkeling kan ook belangrike geopolitieke implikasies h&ecirc;, wat deels die rede is dat Amerika versigtig is vir Sjina se vinnig groeiende milit&ecirc;re begroting, het hy bygevoeg.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Mens het gesien dat Amerika probeer om met lande soos Indi&euml; en Japan saam te span om &lsquo;n skans te vorm teen Sjina&rdquo;, het Moss ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Amerika se houding het Pakistan in Sjina se arms ingestoot, wat duidelik is met die gesamentlike uitstalling van Sjina en Pakistan by Zhuhai, en die voortdurende samewerking tussen die twee lande op die JF-17 vegvliegtuig.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit was &lsquo;n langtermynverhouding en gaan in die toekoms nog belangrik wees&rdquo; het &lsquo;n Pakistani lugmaggeneraal ges&ecirc; wat nie sy naam genoem wou h&ecirc; nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>&ldquo;Die verhouding het gegroei, die projek (FJ-17) wys dit baie duidelik&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sjina se begeerte om soewereiniteit oor Taiwan te verkry, nadat die twee in 1949 na &lsquo;n burgeroorlog verdeel het, bly &lsquo;n groot dryfveer van milit&ecirc;re beleid, en verduidelik die nuwe trots in sy gevegshardeware.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Taiwan is steeds die mees belangrike ding in Sjina se milit&ecirc;re denke, het Moss ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Beijing het meer as 1000 missiele wat op die eiland gemik is, en het beloof om dit weer terug te neem, met geweld indien nodig, veral as die eiland dit sou waag om onafhanklikheid te verklaar.<span>&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><span>&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/span><\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/12-xrustal-nye-lyustry\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span>Sjina se vertoon van milit&ecirc;rehardeware by die land se prim&ecirc;relugskou was &lsquo;n waarskuwing aan sy industri&euml;le teenstaanders van sy globale ambisies as vervaardiger van verdedigingstoerusting, het analiste ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,3201],"class_list":["post-3368","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-sjina-wys-spiere-met-militre-hardeware"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3368\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}