{"id":33630,"date":"2015-08-24T08:48:06","date_gmt":"2015-08-24T06:48:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33630"},"modified":"2015-08-24T09:47:32","modified_gmt":"2015-08-24T07:47:32","slug":"duisende-asielsoekers-oorweldig-eu-grenspos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33630","title":{"rendered":"Duisende asielsoekers oorweldig EU-grenspos"},"content":{"rendered":"<p>Duisende migrante uit Afrika en die Midde-Ooste het oor die Masedoniese grens gestorm en veiligheidsmagte oorweldig. <\/p>\n<p>Die land het Donderdag &#8216;n noodtoestand afgekondig en sy grense vir vlugtelinge gesluit.<\/p>\n<p>Veiligheidsmagte het skokgrenate en knuppels ingespan om onwettige immigrante in bedwang te probeer bring, maar Masedoni\u00eb het tevergeefs probeer om die jongste mensegety te keer.<\/p>\n<p>Duisende stroom uit die Balkan na Wes-Europa &#8211; waar grensbeheer tussen Schengenlande afgeskaf is &#8211; om van staatstoelae te kan leef. <\/p>\n<p>Ten minste 5000 migrante het aangekom in Serwi\u00eb Sondag op &#8216;n reis verder wes, nadat die naburige Masedoni\u00eb se pogings om hulle te verhoed, misluk het. <\/p>\n<p>Betrokke Europese leiers het oproepe gedoen vir &#8216;n &#8220;radikale aanpassing&#8221; in die EU se migrasiebeleid, voordat die EU &#8220;sy siel verloor&#8221;.<\/p>\n<p>Duisende vlugtelinge &#8211; hoofsaaklik uit die oorloggeteisterde Siri\u00eb, sowel as uit Afrika en Asi\u00eb &#8211; het Serwi\u00eb hierdie naweek bereik, nadat hulle met geweld deur die Griekse-Masedoniese grens gebreek in &#8216;n poging om verder in die EU te reis na meer vrygewige lande. <\/p>\n<p>Alhoewel die Masedoniese polisie aanvanklik \u200b\u200bdie mensevloei met skokgranate en traangas kon terughou, het die land intussen besluit om migrante na Serwi\u00eb te laat deurreis.<\/p>\n<p>Die Serwiese minister van verdediging Bratislav Gasic s\u00ea hulle verwag dat &#8220;die mensegolf in die volgende dag of twee van &#8216;n soortgelyke intensiteit sal wees&#8221; het Reuters berig. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n Serwiese regeringsamptenaar wat anoniem wou bly het ges\u00ea dit is &#8220;die grootste getal in een dag so ver&#8221;.<\/p>\n<p>Die &#8220;vlugtelingkrisis&#8221; is die &#8220;grootste uitdaging sedert hereniging&#8221; van Duitsland het die Duitse Visekanselier Sigmar Gabriel Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Europa sal hul beleid &#8220;radikaal moet verander&#8221; het Gabriel ges\u00ea in &#8216;n onderhoud met Duitsland se ARD openbare uitsaaier.<\/p>\n<p>Die Italiaanse minister van buitelandse sake het Sondag ges\u00ea, die &#8220;siel&#8221; van die EU sal met die vrye beweging van mense bedreig word nalv die situasie by die Griekeland-Masedoni\u00eb grens.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duisende migrante uit Afrika en die Midde-Ooste het oor die Masedoniese grens gestorm en veiligheidsmagte oorweldig. Die land het Donderdag &#8216;n noodtoestand afgekondig en sy grense vir vlugtelinge gesluit. Veiligheidsmagte het skokgrenate en knuppels ingespan om onwettige immigrante in bedwang te probeer bring, maar Masedoni\u00eb het tevergeefs probeer om die jongste mensegety te keer. Duisende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33630\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duisende asielsoekers oorweldig EU-grenspos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33633,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11201,7670,4869,16687,10641,15037,8562],"class_list":["post-33630","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asielsoekers","tag-burgeroorlog","tag-eu","tag-migrante","tag-sirie","tag-staatstoelae","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33630","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33630"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33630\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33633"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33630"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33630"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33630"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}