{"id":33629,"date":"2015-08-24T08:30:30","date_gmt":"2015-08-24T06:30:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33629"},"modified":"2015-08-24T09:19:40","modified_gmt":"2015-08-24T07:19:40","slug":"burgerlugvaartowerheid-weier-toegang-tot-ambulansvlug-opnames","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33629","title":{"rendered":"Burgerlugvaartowerheid weier toegang tot ambulansvlug-opnames"},"content":{"rendered":"<p>Die Bestuurshoof van die Prosperity Groep en van E-Med Rescue 24 Namibi\u00eb, Bertus Struwig s\u00ea hulle sal voortgaan met hulle stryd om toegang te kry tot die vlugopnames van die ambulansvlug wat verlede naweek verongeluk het.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het toegang tot die opnames geweier. <\/p>\n<p>Van die laaste gesprekke tussen lughawebeheer en die vlie\u00ebniers van die Namibiese lugambulans is verlede Sondagoggend opgeneem voordat die vliegtuig met vyf mense aan boord naby Kaapstad neergestort het. <\/p>\n<p>Al vyf is in die ongeluk dood.<\/p>\n<p>Die Namibiese reddingsdiens het intussen &#8216;n regspan aangestel om hulle te help om te bepaal wat presies daardie oggend gebeur het.<\/p>\n<p>Die vlugambulansdiens ER24 het vroe\u00ebr in &#8216;n verklaring ges\u00ea: &#8220;Daar word verstaan van die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika dat alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe in die tyd genader het, in &#8216;n lugtou geplaas is weens &#8216;n tegniese fout met hul radars.<\/p>\n<p>&#8220;Die E-med Rescue24 se vliegtuig was ook in die lugtou op di\u00e9 tydstip. Ons het kontak verloor met die vliegtuig ongeveer sewe myl buite die lughawe,&#8221; het die verklaring gelui.<\/p>\n<p>Burgerlugvaartowerheid het verklaar dat hulle hul volle samewerking met die ondersoek sal gee.<\/p>\n<p>Intussen het polisie die man uitgeken wat dood is nadat sy ligte vliegtuig in die agterplaas van &#8216;n huis op Brits in Noordwes neergestort het. <\/p>\n<p>Hy was die 45-jarige Andre Denoon. Die Brits Vliegklub s\u00ea die ongeluk het gister plaasgevind. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder, Loanne Louw, s\u00ea die vliegtuig het o\u00ebnskynlik na opstyging neergestort. Denoon word oorleef deur sy vrou Tanya en twee dogters. <\/p>\n<p>Die oorsaak van die ongeluk is nog nie vasgestel nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Bestuurshoof van die Prosperity Groep en van E-Med Rescue 24 Namibi\u00eb, Bertus Struwig s\u00ea hulle sal voortgaan met hulle stryd om toegang te kry tot die vlugopnames van die ambulansvlug wat verlede naweek verongeluk het. Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het toegang tot die opnames geweier. Van die laaste gesprekke tussen lughawebeheer en die vlie\u00ebniers van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33629\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgerlugvaartowerheid weier toegang tot ambulansvlug-opnames&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21150,11165,6831,17322,17817,21151],"class_list":["post-33629","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-burgerlike-lugvaart","tag-burgerlike-lugvaartowerheid","tag-namibie","tag-radar","tag-vliegtuigongeluk","tag-vlugopnames"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33629","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33629"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33629\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33629"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33629"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33629"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}