{"id":33614,"date":"2015-08-21T08:23:17","date_gmt":"2015-08-21T06:23:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33614"},"modified":"2015-08-21T08:23:17","modified_gmt":"2015-08-21T06:23:17","slug":"eu-vrees-tweede-somalie-in-libie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33614","title":{"rendered":"EU vrees tweede &#8216;Somali\u00eb&#8217; in Libi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie Europese lande en Amerika het Maandag \u2019n gesamentlike verklaring onderteken waarin die \u201cbarbaarse\u201d dade veroordeel word wat deur die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Libi\u00eb uitgevoer word.<\/p>\n<p>Itali\u00eb se minister van buitelandse sake, Paolo Gentiloni, s\u00ea indien vredesamesprekings nie daarin slaag om \u2019n einde aan die burgeroorlog in die land te maak nie, \u201csal ons nog \u2019n Somali\u00eb twee tree van ons kus\u201d h\u00ea.<\/p>\n<p>ISIS-militante het in Junie beheer oor die afgesette leier, Moeammar Ghaddafi se vesting, Sirte oorgeneem en 12 plaaslike milisielede onthoof en hul liggame gekruisig.<\/p>\n<p>Senator John McCain het vroe\u00ebr gereageer op &#8216;n gerugte dat die ISIS-teregstellingsvideo wat pro-Russiese kuberkrakers skynbaar op een van sy medewerkers se elektroniesetoestelle ontdek het, &#8216;n &#8220;geklike samesweringsteorie&#8221; is.<\/p>\n<p>CyberBerkut het die video vrygestel, wat hulle beweer bewys dat die VSA ISIS ondersteun en moontlik self verantwoordelik is vir die vervaardiging en vrystelling van di\u00e9 omstrede videos.<\/p>\n<p>CyberBerkut het voorheen NAVO-webtuistes gekraak en korrespondensie van binne die Amerikaanse ambassade in die Oekra\u00efne gesteel.<\/p>\n<p>Die groep het daarop aangedring dat die materiaal op een van McCain se assistente tydens &#8216;n reis na die Oekra\u00efne onderskep is, maar kon nie verder bewys lewer van hul bewerings nie.<\/p>\n<p>Wat wel ironies is, is dat McCain vergadering het met &#8216;n individu wat nou die leier van ISIS-magte in Libi\u00eb is &#8211; Abdelhakim Belhadj &#8211; en wat direk betrokke was in die omverwerping van kolonel Gaddafi saam met Amerikaanse en NAVO-magte.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie Europese lande en Amerika het Maandag \u2019n gesamentlike verklaring onderteken waarin die \u201cbarbaarse\u201d dade veroordeel word wat deur die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Libi\u00eb uitgevoer word. Itali\u00eb se minister van buitelandse sake, Paolo Gentiloni, s\u00ea indien vredesamesprekings nie daarin slaag om \u2019n einde aan die burgeroorlog in die land te maak nie, \u201csal ons &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33614\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EU vrees tweede &#8216;Somali\u00eb&#8217; in Libi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5174,12519,21084,5358,5878],"class_list":["post-33614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-israel","tag-john-mccain","tag-militante","tag-moslems","tag-navo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}