{"id":33598,"date":"2015-08-20T08:07:47","date_gmt":"2015-08-20T06:07:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33598"},"modified":"2015-08-20T08:07:47","modified_gmt":"2015-08-20T06:07:47","slug":"prasa-ontken-dat-spaanse-lokomotief-ongeluk-veroorsaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33598","title":{"rendered":"Prasa ontken dat Spaanse lokomotief ongeluk veroorsaak"},"content":{"rendered":"<p>Beamptes van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en Transnet werk onverpoos om te verseker dat die spoorlyn waar \u2018n Shosholoza Meyl-passasierstrein naby Kimberley in die Noord-Kaap ontspoor het, weer vir spoorverkeer oopgestel word.<\/p>\n<p>Prasa se uitvoerende bestuurder van hooflynpassasiersdienste vir Shosholoza Meyl en Premier-klas treine, Mtuar Swartz, s\u00ea opruimingswerk is in die proses. <\/p>\n<p>Volgens hom is dit normale prosedure in soorgelyke situasies om die trein eers terug op die spoorlyn te plaas en dan die wrakstuk te verwyder.    <\/p>\n<p>Swartz het vroe\u00ebr aan OFM-nuus bevestig \u2018n veelbesproke splinternuwe Afro 4000-lokomotief van Spanje het die trein getrek, maar di\u00e9 ongeluk is nie deur di\u00e9 lokomotief veroorsaak nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea di\u00e9 lokomotief was geskik om die spoorlyn te gebruik.<\/p>\n<p>Volgens hom dui \u2018n voorlopige ondersoek daarop dat herstelwerk aan die deel van die spoorlyn plaasgevind het en tydelike voorsorgmaatre\u00ebls is in plek gestel vir die gebruik daarvan. Hy s\u00ea die treindrywer is egter nie ingelig van die verwikkelinge nie en het nie sy spoed verminder nie.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beamptes van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) en Transnet werk onverpoos om te verseker dat die spoorlyn waar \u2018n Shosholoza Meyl-passasierstrein naby Kimberley in die Noord-Kaap ontspoor het, weer vir spoorverkeer oopgestel word. Prasa se uitvoerende bestuurder van hooflynpassasiersdienste vir Shosholoza Meyl en Premier-klas treine, Mtuar Swartz, s\u00ea opruimingswerk is in die proses. Volgens hom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33598\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Prasa ontken dat Spaanse lokomotief ongeluk veroorsaak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10018,20434,7118,20878,8865],"class_list":["post-33598","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kimberley","tag-ontspoor","tag-prasa","tag-spaanse-lokomotiewe","tag-treinongeluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33598","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33598"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33598\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33598"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33598"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33598"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}