{"id":33586,"date":"2015-08-20T08:08:24","date_gmt":"2015-08-20T06:08:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33586"},"modified":"2015-08-20T08:26:25","modified_gmt":"2015-08-20T06:26:25","slug":"twee-leerlinge-van-witbank-skool-aangerand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33586","title":{"rendered":"Twee leerlinge van Witbank-skool aangerand"},"content":{"rendered":"<p>Twee leerlinge van \u2019n plaaslike skool in Witbank is in hegtenis geneem na \u2019n aanval op wit medeleerlinge.<\/p>\n<p>Die twee leerlinge is Vrydag 14 Augustus gearresteer en het Maandag 17 Augustus in Witbank Landdroshof verskyn op klagtes van aanranding en roof.<\/p>\n<p>Die name van die seuns word intussen weerhou omdat hulle minderjarig is.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aanranding het omstreeks 13:45 net om die draai van di\u00e9 skool plaasgevind.<\/p>\n<p>\u2019n Daaglikse roetine, soos huiswaarts keer na skool, het nou in \u2019n nagmerrie ontaard vir die twee slagoffers.<br \/>\nDie twee leerlinge onderskeidelik 15 en 16 jaar oud is t\u00e9 bang om in die middae huis toe te loop.<\/p>\n<p>\u201cDie skool het net uitgekom en ek en my vriend was op pad huis toe. Voor die winkel net om die hoek van die skool het ons die agt seuns gesien. Twee was bekend want hulle is in ons skool. Ons het nie moeilikheid verwag nie\u201d het die 16-jarige die gebeure geskets.<\/p>\n<p>Hy het vertel dat alles in \u2019n oogwink in chaos ontaard het toe die groep van agt hulle weg versper het.<\/p>\n<p>\u201cMy eerste instink was om my foon vas te druk. Ek het gesien hoe my vriend ook sy foon vasdruk. Die volgende oomblik toe waai die vuiste. Uit die hoek van my oog het ek gesien hoe hulle my vriend van sy fiets afslaan.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee leerlinge van \u2019n plaaslike skool in Witbank is in hegtenis geneem na \u2019n aanval op wit medeleerlinge. Die twee leerlinge is Vrydag 14 Augustus gearresteer en het Maandag 17 Augustus in Witbank Landdroshof verskyn op klagtes van aanranding en roof. Die name van die seuns word intussen weerhou omdat hulle minderjarig is. Di\u00e9 aanranding &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33586\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee leerlinge van Witbank-skool aangerand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6686,5172,5570,5698,18456],"class_list":["post-33586","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aanranding","tag-diefstal","tag-roof","tag-selfoon","tag-witbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33586","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33586"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33586\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33586"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33586"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33586"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}