{"id":33581,"date":"2015-08-19T10:17:30","date_gmt":"2015-08-19T08:17:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33581"},"modified":"2015-08-19T10:17:30","modified_gmt":"2015-08-19T08:17:30","slug":"teoloe-byeen-om-kairos-dokument-te-herdenk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33581","title":{"rendered":"Teolo\u00eb byeen om Kairos-dokument te herdenk"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie plaaslike teolo\u00eb en teolo\u00eb uit onder meer Noorwe\u00eb, Zambi\u00eb en Latyns-Amerika het in Soweto byeengekom om die verskyning van die Kairos-dokument dertig jaar gelede te herdenk. <\/p>\n<p>Di\u00e9 byeenkoms kom te midde van &#8216;n w\u00eareldwye Christelike beweging teen Israel se hantering van die Palestynese kwessie en &#8216;n soortgelyke dokument ter ondersteuning van Palestina.<\/p>\n<p>Verlede jaar, het die <em>Presbyterian Church USA<\/em> gevra dat Caterpillar en ander Amerikaanse maatskappye wat betrokke is in die Israeliese besetting, geboikot moet word. <\/p>\n<p>Die Verenigde Metodiste Kerk en verskeie Quaker liggame het soortgelyke aksies geneem teen wat hulle grootskaalse menseregteskendings deur Israel noem.<\/p>\n<p>Die Verenigde Kerk van Christus in die VSA, die UCC, ondersteun disinvestering, terwyl die Episkopale Kerk dit verwerp.<\/p>\n<p>Sogenaamde progressiewe Amerikaanse Jode het tewens gevra of die UCC se jongste besluit &#8216;n &#8220;keerpunt&#8221; vir disinvestering teen Israel verteenwoordig. <\/p>\n<p>Volgens die New York Times is dit nog net die &#8220;Mennoniete en Episkopali\u00ebrs wat s\u00ea nee&#8221;.<\/p>\n<p>Die linkse Israeliese koerant Haaretz ges\u00ea beide kerke se besluit is &#8216;n belangrike deurbraak vir BDS teen Israel.<\/p>\n<p>Die oorspronklike dokument is in 1985 deur &#8216;n groep hoofsaaklik swart teolo\u00eb vrygestel in reaksie op wat hulle bestempel het die kerk se louwarm houding teen apartheid nadat &#8216;n noodtoestand op 21 Julie 1985 afgekondig is. <\/p>\n<p>Aktiviste wil nou h\u00ea kerke moet sterker optree teen die lot van armes. <\/p>\n<p>Die voormalige direkteur-generaal in die kantoor van president Thabo Mbeki, eerwaarde Frank Chikane, was een van die opstellers van die Kairos-dokument.<\/p>\n<p>Eerwaarde Allan Boesak is een van die onderstekenaars van die Kairos-dokument teen Israel wat in Desember 2009 onderteken is en wat &#8216;n oproep vir &#8216;n &#8220;Nuwe Jerusalem&#8221; verteenwoordig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie plaaslike teolo\u00eb en teolo\u00eb uit onder meer Noorwe\u00eb, Zambi\u00eb en Latyns-Amerika het in Soweto byeengekom om die verskyning van die Kairos-dokument dertig jaar gelede te herdenk. Di\u00e9 byeenkoms kom te midde van &#8216;n w\u00eareldwye Christelike beweging teen Israel se hantering van die Palestynese kwessie en &#8216;n soortgelyke dokument ter ondersteuning van Palestina. Verlede jaar, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33581\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Teolo\u00eb byeen om Kairos-dokument te herdenk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21072,5174,14184,21071,11223,2254],"class_list":["post-33581","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-allan-boesak","tag-israel","tag-jerusalem","tag-kairos","tag-palestina","tag-thabo-mbeki"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33581","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33581"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33581\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33581"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33581"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}