{"id":33551,"date":"2015-08-18T08:28:59","date_gmt":"2015-08-18T06:28:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33551"},"modified":"2015-08-18T08:28:59","modified_gmt":"2015-08-18T06:28:59","slug":"mandela-se-kleinseun-vas-vir-verkragting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33551","title":{"rendered":"Mandela se kleinseun vas vir verkragting"},"content":{"rendered":"<p>Die kleinseun van Nelson Mandela is volgens berigte in hegtenis geneem die naweek vir die beweerde verkragting van &#8216;n 15-jarige meisie by &#8216;n gewilde restaurant in Greenside, Johannesburg verlede Vrydag.<\/p>\n<p>Volgens die meisie se familiewoordvoerder wat met die Daily Sun gepraat het, is die tiener na die toilet toe Mandela se kleinseun, Mbuso Mandela haar gegryp het en haar verkrag het in een van die toilette.<\/p>\n<p>Die meisie se pa het probeer om &#8216;n strafsaak te open, maar is deur Winnie Madikizela-Mandela se lyfwag. ge\u00efntimideer om dit te laat vaar. <\/p>\n<p>Madikizela-Mandela het glo gevra dat die familie van die meisie hul &#8220;tyd&#8221; gebruik om die kwessie te oordink en op te los.<\/p>\n<p>Winnie se lyfwag het aan die familie voorgegee dat hy van die polisie is, s\u00ea die meisie se familiewoordvoerder.<\/p>\n<p>&#8220;Dit blyk hy is deur Winnie gestuur,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Net omdat hulle &#8216;n bekende naam het, dink hulle hulle kan wegkom met misdaad,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Gauteng se polisiewoordvoerder brigadier Mashadi Selepe het ges\u00ea &#8216;n saak van verkragting is geopen op 14 Augustus en die verdagte het Maandag verskyn.<\/p>\n<p>Die saak is intussen uitgestel en die beweerde verkragter sal in aanhouding bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kleinseun van Nelson Mandela is volgens berigte in hegtenis geneem die naweek vir die beweerde verkragting van &#8216;n 15-jarige meisie by &#8216;n gewilde restaurant in Greenside, Johannesburg verlede Vrydag. Volgens die meisie se familiewoordvoerder wat met die Daily Sun gepraat het, is die tiener na die toilet toe Mandela se kleinseun, Mbuso Mandela haar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33551\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mandela se kleinseun vas vir verkragting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2149,21056,218,5202,8098,4489],"class_list":["post-33551","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-mandela","tag-mbuso-mandela","tag-misdaad","tag-nelson-mandela","tag-seksuele-geweld","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33551","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33551"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33551\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33551"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33551"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33551"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}