{"id":33532,"date":"2015-08-17T09:34:33","date_gmt":"2015-08-17T07:34:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33532"},"modified":"2015-08-17T09:55:49","modified_gmt":"2015-08-17T07:55:49","slug":"skares-ruk-op-na-marikana","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33532","title":{"rendered":"Skares ruk op na Marikana"},"content":{"rendered":"<p>Skares het begin saamdrom by die koppie te Marikana, Noordwes, waar 34 mense, meestal mynwerkers, doodgeskiet is tydens &#8216;n konfrontasie met die polisie in 2012.<\/p>\n<p>Drie jaar na die Marikana-slagting, poog families en vriende van die oorledenes steeds om politieke munt uit die gebeure te slaan.<\/p>\n<p>Die vakbond Amcu het intussen &#8216;n waarskuwing aan mynhuise uitgereik dat sy lede die beplande afleggings in die sektor ten sterkste sal teenstaan.<\/p>\n<p>Die president van Amcu, Joseph Mathunjwa, het Sondag duisende lede by die derde herdenking van die skietvoorval in Marikana, Noordwes toegespreek.<\/p>\n<p>Dali Mpofu, wat die regspan van die slagoffers en hul families lei, het aan die gehoor van sowat 15 000 ges\u00ea die regspan is besig met &#8216;n reeks siviele eise teen die regering en teen Lonmin vir skadevergoeding van altesame R822 miljoen wat uit die slagting voortspruit.<\/p>\n<p>Die menseregte-aktivis Dumisa Ntsebeza het Sondag voor die skare regter Farlam se onpartydigheid bevraagteken. Die regter het die kommissie van ondersoek na die gebeure gelei.<\/p>\n<p>Tydens die derde herdenking van die Marikana-slagting, het Ntsebeza ges\u00ea Farlam is die enigste regter uit vyf wat tydens Jacob Zuma se korrupsieverhoor in die App\u00e8lhof aan die kant van die president was.<\/p>\n<p>Sy opmerkings kan vertolk word as sou Zuma sy vriend as hoof van die kommissie van ondersoek aangestel het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skares het begin saamdrom by die koppie te Marikana, Noordwes, waar 34 mense, meestal mynwerkers, doodgeskiet is tydens &#8216;n konfrontasie met die polisie in 2012. Drie jaar na die Marikana-slagting, poog families en vriende van die oorledenes steeds om politieke munt uit die gebeure te slaan. Die vakbond Amcu het intussen &#8216;n waarskuwing aan mynhuise &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33532\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skares ruk op na Marikana&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10519,21048,12152,14503],"class_list":["post-33532","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-marikana","tag-politieke-munt","tag-skietery","tag-vergoeding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33532","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33532"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33532\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33532"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33532"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33532"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}