{"id":33528,"date":"2015-08-17T09:27:36","date_gmt":"2015-08-17T07:27:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33528"},"modified":"2015-08-17T09:27:36","modified_gmt":"2015-08-17T07:27:36","slug":"vyf-in-lugramp-dood-na-ambulansvlug-neerstort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33528","title":{"rendered":"Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort. <\/p>\n<p>Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens &#8216;n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag. <\/p>\n<p>Die stelsels wat die orde van landings bepaal was glo buite werking.<\/p>\n<p>Die beheertoring het kontak verloor met die rampvliegtuig ongeveer sewe myl buite die lughawe.<\/p>\n<p>Al vyf insittendes is op die toneel dood verklaar. <\/p>\n<p>Die 80-jarige Gabriel le Roux, wat in die vliegambulans-ongeluk naby Kaapstad dood is, sou na die Panaroma Medikliniek geneem word nadat hy in &#8216;n val in Namibi\u00eb ernstige beserings opgedoen het. <\/p>\n<p>Die departement van vervoer se vliegtuigongeluk ondersoekeenheid ondersoek die voorval. <\/p>\n<p>Die name van die slagoffers is intussen bekendgemaak. <\/p>\n<p>Hulle was die Suid-Afrikaanse ER24-diens vlie\u00ebnier, Steven Naude, die mede-vlie\u00ebnier, Amore Espag en &#8216;n paramedikus, John Ward. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse pasi\u00ebnt aan boord die vliegtuig, die 80-jarige Gabriel le Roux en sy dogter, Charmaine Koortzen, 49, wat in Oranjemund in Namibi\u00eb woon, is ook in die ongeluk dood.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Ambulansvliegtuig het Sondagoggend in die Tygerbergheuwels neergestort. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het alle vliegtuie wat die Kaapstadse Internasionale Lughawe laat wag weens &#8216;n tegniese fout met hul radars. Die reddingsvliegtuie is ook gelas om te wag. Die stelsels wat die orde van landings bepaal was glo buite werking. Die beheertoring het kontak verloor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vyf in lugramp dood na ambulansvlug neerstort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19672,4933,16111,13090],"class_list":["post-33528","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-er24","tag-kaapstad","tag-kaapstadse-internasionale-lughawe","tag-vliegongeluk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33528\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}