{"id":33494,"date":"2015-08-14T09:37:23","date_gmt":"2015-08-14T07:37:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33494"},"modified":"2015-08-14T09:37:23","modified_gmt":"2015-08-14T07:37:23","slug":"turkye-gebruik-isis-as-verskoning-om-koerde-aan-te-val","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33494","title":{"rendered":"Turkye gebruik ISIS as verskoning om Koerde aan te val"},"content":{"rendered":"<p>Vegvliegtuie het Maandag en Dinsdag 17 Koerdiese teikens in die Hakkari-provinsie aangeval as deel van \u2019n hernude aanslag op die verbanne Koerdiese Werkersparty (PKK).<\/p>\n<p>Reuters berig dat die gewapende stryd reeds vir drie dekades teen Koerdiese selfbeskikking duur.<\/p>\n<p>Turkye, wat \u2019n lidland van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) is, het verlede maand met \u2019n sogenaamde \u201cgesinchroniseerde oorlog teen terreur\u201d begin en PKK-vegters in die noorde van Irak en militante van die Islamitiese Staat (ISIS) in die noorde van Siri\u00eb begin aanval.<\/p>\n<p>Ontleders meen die Turke gebruik ISIS as &#8216;n verskoning om van Koerde ontslae te raak wat na onafhanklikheid streef.<\/p>\n<p>Deur hoofsaaklik op die PKK in sowel naburige Irak as tuis te fokus, het Ankara die vermoede onder Koerde verder laat toeneem dat die ware agenda eerder is om Koerdiese territoriale ambisies te fnuik, as om die geharde Islamiete te verslaan.<\/p>\n<p>Die Koerde het met geweld weerwraak geneem. Die PKK het Dinsdag aanspreeklikheid aanvaar vir die bomaanval Maandag op \u2019n polisiekantoor in Istanboel waarin vier mense dood is. Drie van die oorledenes was aanvallers gewees.<\/p>\n<p>Die bomaanval was een van \u2019n golf aanvalle op Turkse veiligheidsmagte wat reeds die lewe van nege mense ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Die lugaanvalle in Hakkari volg na operasies Sondag in die oostelike Agri-provinsie waarin sewe PKK-militante dood is.<\/p>\n<p>In gevegte op die grond, het die PKK \u2019n milit\u00eare basis in Sirnak, \u2019n provinsie aanliggend aan Hakkari, aangeval. <\/p>\n<p>Een soldaat is dood in \u2019n geveg wat 20 minute geduur het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vegvliegtuie het Maandag en Dinsdag 17 Koerdiese teikens in die Hakkari-provinsie aangeval as deel van \u2019n hernude aanslag op die verbanne Koerdiese Werkersparty (PKK). Reuters berig dat die gewapende stryd reeds vir drie dekades teen Koerdiese selfbeskikking duur. Turkye, wat \u2019n lidland van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) is, het verlede maand met \u2019n sogenaamde \u201cgesinchroniseerde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33494\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turkye gebruik ISIS as verskoning om Koerde aan te val&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,10406,17539,4784,8793],"class_list":["post-33494","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-koerde","tag-lugaanvalle","tag-selfbeskikking","tag-turkye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33494","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33494"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33494\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33494"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33494"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33494"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}