{"id":33489,"date":"2015-08-14T09:33:11","date_gmt":"2015-08-14T07:33:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33489"},"modified":"2015-08-16T09:49:26","modified_gmt":"2015-08-16T07:49:26","slug":"onluste-nadat-migrante-in-stadion-toegesluit-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33489","title":{"rendered":"Onluste nadat migrante in stadion toegesluit word"},"content":{"rendered":"<p>Polisiemanne op die Griekse eiland Kos het probeer om honderde migrante te beheer, deur hulle met brandblussers te spuit en met knuppels te slaan nadat onluste uitgebreek het.<\/p>\n<p>Die polisie het migrante met knuppels geslaan om \u2019n stormloop te voorkom, \u2019n dag nadat \u2019n Griekse beampte verfilm is waar hy \u2019n migrant klap.<\/p>\n<p>Die voorval het plaasgevind toe migrante na \u2019n plaaslike voetbalstadion geneem is, nadat hulle vir weke langs paaie en op die eiland se strande gekampeer het.<\/p>\n<p>Honderde migrante stroom daagliks na die eiland.<\/p>\n<p>George Kiritsis, die burgemeester van Kos, het Donderdag erken op &#8216;n nuuskonferensie dat daar onrus uitgebreek het, maar ontken dat die aankomelinge doelbewus toegesluit is in die stadion. Migrante beweer die onluste het uitgebreek omdat hulle gevange geneem is in die stadion.<\/p>\n<p>Hulpverleners skat dat daar 6000 tot 7000 vlugtelinge en immigrante uit lande soos Siri\u00eb tans op Kos is, die ekwivalent van sowat 20 persent van die eiland se bevolking.<\/p>\n<p>Die meeste van hulle het die kort reis uit Turkye onderneem. Die Turkse kuslyn is duidelik sigbaar van die Griekse hawe. Die vreemdelinge bereik die EU dmv rubberbote in die middel van die nag.<\/p>\n<p>Hulle wil na Swede en Nederland gaan waar hulle van voornemens is om van uitkerings te lewe. &#8220;Ek hou baie van Frankryk,&#8221; het een ges\u00ea in gebroke Frans. &#8220;Maar ek dink dat hulle nie Siri\u00ebrs toelaat nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Polisiemanne op die Griekse eiland Kos het probeer om honderde migrante te beheer, deur hulle met brandblussers te spuit en met knuppels te slaan nadat onluste uitgebreek het. Die polisie het migrante met knuppels geslaan om \u2019n stormloop te voorkom, \u2019n dag nadat \u2019n Griekse beampte verfilm is waar hy \u2019n migrant klap. Die voorval &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33489\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onluste nadat migrante in stadion toegesluit word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33492,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11201,4869,7930,6045,16687,5489,8562],"class_list":["post-33489","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asielsoekers","tag-eu","tag-griekeland","tag-kos","tag-migrante","tag-onluste","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33489","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33489"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33489\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33492"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33489"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33489"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33489"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}