{"id":33483,"date":"2015-08-14T09:16:13","date_gmt":"2015-08-14T07:16:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33483"},"modified":"2015-08-14T09:16:13","modified_gmt":"2015-08-14T07:16:13","slug":"vermiste-man-in-hospitaal-oorlede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33483","title":{"rendered":"Vermiste man in hospitaal oorlede"},"content":{"rendered":"<p>David John Bardsley is Dinsdag in die Tambo Memorial Hospitaal oorlede.<\/p>\n<p>Sy broer, Melvin (45), het Woensdag aan die Herald ges\u00ea dat hy inligting ontvang het, wat daarop gedui het dat sy broer moontlik in die hospitaal kon wees.<\/p>\n<p>Hy het gaan navraag doen en uitgevind dat David Dinsdag (11 Augustus) oorlede is.<\/p>\n<p>\u201cSover ek weet was my broer by die Verre Oos-Rand Hospitaal geregistreer as \u2018n pasi\u00ebnt.\u201d<\/p>\n<p>\u201cOns het, na sy verdwyning, d\u00e1\u00e1r en by die Pholosong Hospitaal navraag gedoen, maar nooit gedink om by ander hospitale aan te klop nie,\u201d het Melvin ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cEk sou hom regtig wou groet, maar ek was te laat.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Melvin is sy broer reeds op 18 Julie in die hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Hy is op 19 Julie as vermis by die Brakpan Polisiestasie aangemeld.<\/p>\n<p>Daarna het \u2018n grootskaalse soektog na die man gevolg.<\/p>\n<p>Die soektog is verskerp toe daar \u2018n bebloede duvet, wat aan Bradsley behoort het, in \u2018n veld oorkant die huis waar hy gebly het, gevind is.<\/p>\n<p>Die veld is vir sowat twee dae gefynkam, maar het niks opgelewer nie.<\/p>\n<p>Melvin het ges\u00ea dat hy nog sy broer se liggaam amptelik moet uitken.<\/p>\n<p>\u201cVolgens die rekords, wat ek gesien het, is hy aan lewerversaking oorlede,\u201d het Melvin ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen is hy besig om re\u00eblings te tref sodat sy broer met waardigheid ter ruste gel\u00ea kan word.<\/p>\n<p>Bron: Brakpan Herald<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>David John Bardsley is Dinsdag in die Tambo Memorial Hospitaal oorlede. Sy broer, Melvin (45), het Woensdag aan die Herald ges\u00ea dat hy inligting ontvang het, wat daarop gedui het dat sy broer moontlik in die hospitaal kon wees. Hy het gaan navraag doen en uitgevind dat David Dinsdag (11 Augustus) oorlede is. \u201cSover ek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33483\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vermiste man in hospitaal oorlede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10836,13614,10710,21032,21031],"class_list":["post-33483","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brakpan","tag-gesondheidsdienste","tag-hospitaal","tag-lewerversaking","tag-raaiseldood"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33483\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}