{"id":33469,"date":"2015-08-13T08:30:30","date_gmt":"2015-08-13T06:30:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33469"},"modified":"2015-08-13T08:30:30","modified_gmt":"2015-08-13T06:30:30","slug":"aanslag-teen-al-sjabaab-verskerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33469","title":{"rendered":"Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits. <\/p>\n<p>Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer.<\/p>\n<p>Regeringsamptenare het die week ges\u00ea die gesamentlike magte is besig om verdere druk op die Al-Sjabaab- vesting toe te pas. <\/p>\n<p>Duisende burgerlikes het gevlug voor die verwagte aanslag. Keniaanse troepe, wat deel uitmaak van die 17 000 vegters van Afrika-Uniemag, veg sy aan sy met Somaliese milisiegroepe, wat teen Al-Sjabaab met sy noue bande met Al-Ka\u00efda gekant is. <\/p>\n<p>Die groep is nou ongeveer 40 kilometer van die suidelike Somaliese hawestad.<\/p>\n<p>Beheer van Somali\u00eb, gebuk gegaan het onder meer as twee dekades van burgeroorlog, is van kardinale belang om sekere buitelandse beleggers tevrede te stel en die ekonomie &#8216;n hupstoot te gee.<\/p>\n<p>Olie- en gasontginning kan teen 2020 afskop nadat Shell, Exxon en BP aangedui het dat hul eksplorasiewerk suksesvol afgehandel is, volgens President Hassan Sheikh Mohamed.<\/p>\n<p>Die konflik het reeds troepe vanuit lande soos Ethiopi\u00eb, Kenia, Uganda, en Burundi ingetrek.<\/p>\n<p>Al-Sjabaab word vermoedelik deur Eritri\u00eb befonds wat Ethiopi\u00eb se magsposisie in die streek wil inperk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits. Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer. Regeringsamptenare het die week ges\u00ea die gesamentlike magte is besig om verdere druk op die Al-Sjabaab- vesting toe te pas. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33469\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33470,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,17084,9682,5885,5049,9575,14205,11906],"class_list":["post-33469","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-bp","tag-etniese-konflik","tag-kenia","tag-olie","tag-oorlog","tag-puntland","tag-shell"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33469","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33469"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33469\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33470"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33469"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33469"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33469"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}