{"id":33462,"date":"2015-08-13T08:01:15","date_gmt":"2015-08-13T06:01:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33462"},"modified":"2015-08-13T08:01:15","modified_gmt":"2015-08-13T06:01:15","slug":"jeb-bush-kla-dat-hillary-nie-oorlogsugtig-genoeg-is-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33462","title":{"rendered":"Jeb Bush kla dat Hillary nie oorlogsugtig genoeg is nie"},"content":{"rendered":"<p>Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, s\u00ea &#8220;hernude Amerikaanse leierskap&#8221; is in die Midde-Ooste nodig om die militante Islamitiese Staat-groep (ISIS) en \u2019n ideologie wat die \u201cfokus van boosheid in die moderne w\u00eareld is\u201d, te verslaan.<\/p>\n<p>\u201cDie bedreiging van \u2019n globale jihad en ISIS in die besonder, vereis al die krag, eenheid en selfvertroue wat net Amerikaanse leierskap kan bied,\u201d het Bush ges\u00ea. Hy het in Simi Valley, Kaliforni\u00eb, opgetree.<\/p>\n<p>\u201cISIS het gegroei terwyl Amerika belangstelling in die Midde-Ooste verloor het en die bedreiging ge\u00efgnoreer het. Waar was die minister van buitelandse sake, Clinton, toe dit gebeur het?\u201d het Bush gevra.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea Clinton het \u201crondgestaan\u201d toe die harde oorwinning deur Amerikaners en hul bondgenote \u201cweggegooi\u201d is. \u201cIn al haar rekordaantal buitelandse reise het sy presies een keer in Irak gestop.\u201d<\/p>\n<p>Amerikaanse troepe het Irak in Desember 2011 verlaat ingevolge \u2019n 2008 veiligheidsooreenkoms met oudpresident George W. Bush. Albei kante wou graag sien dat etlike duisende Amerikaanse troepe n\u00e1 die sperdatum in Irak moes aanbly om \u2019n demper op spanning onder Islamitiese sektes te plaas.<\/p>\n<p>Die Irakse regering het egter geweier dat Amerikaanse magte in die land aanbly nadat pres. Barack Obama se administrasie op \u201cgeregtelike immuniteit\u201d aangedring het om die magte te beskerm.<\/p>\n<p>Obama, wie se veldtog om die president\u00adskap grootliks gevoer is op die be\u00ebindiging van die oorlog in Irak, het die geleentheid aangegryp om Amerikaanse magte aan Irak te onttrek.<\/p>\n<p>\u201cDit was \u2019n geval van dodelike haas om te onttrek en om die tragiese gevolge iemand anders se probleem te maak,\u201d het Bush ges\u00ea. \u201cOm weg te vlug van gevaar is net so onwys as om in gevaar in te storm. Die koste is ewe groot,\u201d het hy bygevoeg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, s\u00ea &#8220;hernude Amerikaanse leierskap&#8221; is in die Midde-Ooste nodig om die militante Islamitiese Staat-groep (ISIS) en \u2019n ideologie wat die \u201cfokus van boosheid in die moderne w\u00eareld is\u201d, te verslaan. \u201cDie bedreiging van \u2019n globale jihad en ISIS in die besonder, vereis al die krag, eenheid en selfvertroue &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33462\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeb Bush kla dat Hillary nie oorlogsugtig genoeg is nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33463,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12240,5829,7402,19417,20984,17579,12241,2848],"class_list":["post-33462","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-demokrate","tag-hillary-clinton","tag-irak","tag-jeb-bush","tag-nominasiestryd","tag-presidentsverkiesing","tag-republikeine","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33462"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33462\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33463"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33462"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33462"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}