{"id":33448,"date":"2015-08-12T10:44:52","date_gmt":"2015-08-12T08:44:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33448"},"modified":"2015-08-12T19:15:29","modified_gmt":"2015-08-12T17:15:29","slug":"vier-swart-spelers-ingesluit-by-springbokspan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33448","title":{"rendered":"Vier swart spelers ingesluit by Springbokspan"},"content":{"rendered":"<p>Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer het vier swart spelers ingesluit in die begin vyftiental vir Saterdag se toets teen Argentini\u00eb, het RSG berig <\/p>\n<p>Meyer is die afgelope paar dae onder druk weens beskuldigings van gebrekkige transformasie in die nasionale span. <\/p>\n<p>Meyer het verskeie veranderinge aan die span aangebring wat verlede week teen die Puma&#8217;s verloor het. Die meeste veranderinge is weens beserings. <\/p>\n<p>Lwazi Mvovo sal uitdraf op vleuel, terwyl Jesse Kriel terugskuif na senter. Zane Kirchner is die heelagter om die beseerde Willie le Roux te vervang. <\/p>\n<p>Die stut Trevor Nyakane vervang Vincent Koch wat beseer is. Pat Lambie, Willem Alberts, Marcel van der Merwe en Adriaan Strauss is weer deel van die begin-vyftiental. <\/p>\n<p>Victor Matfield is die kaptein. Die span vertrek vandag na Buenos Aires. <\/p>\n<p>Aanduidings is intussen dat Meyer se kontrak met die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie verleng is, hoewel die rugbyliggaam geen besonderhede bekend wou maak nie. <\/p>\n<p>Volgens berigte sal hy die nasionale span tot die 2019 afrig wanneer die W\u00eareldbekertoernooi in Japan plaasvind. <\/p>\n<p>Intussen wil SARU geen woord rep oor of ondersoeke aan die gang is oor bewerings dat vyf swart spelers hul lot by Cosatu gaan bekla het omdat hulle nie by die span ingesluit word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer het vier swart spelers ingesluit in die begin vyftiental vir Saterdag se toets teen Argentini\u00eb, het RSG berig Meyer is die afgelope paar dae onder druk weens beskuldigings van gebrekkige transformasie in die nasionale span. Meyer het verskeie veranderinge aan die span aangebring wat verlede week teen die Puma&#8217;s verloor het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33448\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vier swart spelers ingesluit by Springbokspan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-33448","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33448"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33448\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}