{"id":33429,"date":"2015-08-11T09:07:25","date_gmt":"2015-08-11T07:07:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33429"},"modified":"2015-08-11T09:07:25","modified_gmt":"2015-08-11T07:07:25","slug":"cosatu-se-wittes-laat-springbokke-verloor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33429","title":{"rendered":"Cosatu s\u00ea wittes laat Springbokke verloor"},"content":{"rendered":"<p>Cosatu in die Wes-Kaap s\u00ea die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie.<\/p>\n<p>Die vakbondfederasie s\u00ea daar is &#8216;n praktyk van &#8220;omgekeerde regstellende aksie&#8221; in rugby. Vyf swart Springbok-spelers het die vakverbond glo genader om die saak van onregverdige diskriminasie te bekyk. <\/p>\n<p>Suid-Afrika het hul laaste vier internasionale wedstryde verloor en het nou gesak na nommer vyf in die w\u00eareld, van die tweede plek af.<\/p>\n<p>Cosatu se woordvoerder in die Wes-Kaap, Motlatsi Tsubane, s\u00ea &#8216;n meer verteenwoordigende span sal gekies moet word as die Springbokke wil wen.<\/p>\n<p>Tsubane s\u00ea twee wit Springbokke het ook hul steun aan die swart spelers toeges\u00ea. <\/p>\n<p>Die Springbokke wat &#8216;n vernederende nederlaag gely teen Argentini\u00eb met 37-25 in die Vier Nasies-toernooi Saterdag in Durban, sukkel ook met beserings.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie ontken intussen bewerings van &#8216;n dreigende skeuring in die Springbok-kamp oor rassekwessies. <\/p>\n<p>Die swart spelers meen dat hulle oor die hoof gesien word vir wedstryde. <\/p>\n<p>SARU is besig om &#8216;n strategiese transformasieplan in te stel, ingevolge waarvan vyftig persent van nasionale spanne teen 2019 uit swart spelers moet bestaan. <\/p>\n<p>Die beginspan van die Springbokke teen die Poemas het die afgelope naweek slegs twee swart spelers bevat.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik waarom Cosatu hulself met rugby bemoei nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cosatu in die Wes-Kaap s\u00ea die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie. Die vakbondfederasie s\u00ea daar is &#8216;n praktyk van &#8220;omgekeerde regstellende aksie&#8221; in rugby. Vyf swart Springbok-spelers het die vakverbond glo genader om die saak van onregverdige diskriminasie te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cosatu s\u00ea wittes laat Springbokke verloor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6332,21016,266,21114,21015,10229],"class_list":["post-33429","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cosatu","tag-kwotaspelers","tag-rassisme","tag-c78-rugby","tag-swart-spelers","tag-wittes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33429\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}