{"id":33420,"date":"2015-08-11T08:39:13","date_gmt":"2015-08-11T06:39:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=33420"},"modified":"2015-08-11T08:39:13","modified_gmt":"2015-08-11T06:39:13","slug":"twee-vas-vir-moorde-in-noord-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=33420","title":{"rendered":"Twee vas vir moorde in Noord-Kaap"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart man, 32, sal na verwagting m\u00f4re in die De Aar-landroshof verskyn op \u2018n aanklag van moord.<\/p>\n<p>Dit kom nadat &#8216;n 13-jarige meisie se liggaam gisteroggend in die straat naby die beskuldige se huis gevind is. Die polisie wou nie bevestig of die meisie verkrag is nie.<\/p>\n<p>Die oorledene het volgens woordvoerder Sergio Kock kopbeserings opgedoen, maar dit is nog onbekend wat presies tot die meisie se dood gelei het.<\/p>\n<p>Die ondersoek duur voor. <\/p>\n<p>Intussen sal \u2018n 22-jarige swart verdagte binnekort in die Jan Kempdorp-landdroshof verskyn n\u00e1 die moord op die 19-jarige Jakob Maragoe en die 24-jarige Michael Matheatau Sondagoggend.<\/p>\n<p>Die verdagte en Maragoe het blykbaar oor &#8216;n meisie in &#8216;n kroeg beklei toe Matheatau tussen beide wou tree. Hulle is toe albei in die struweling noodlotting gewond.<\/p>\n<p>Die verdagte het glo gevlug van die toneel en is later deur die Jan Kempdorp polisie aangekeer.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se oorgang na &#8216;n sogenaamde demokrasie in die vroe\u00eb 1990&#8217;s het &#8216;n vinnige toename in aangemelde verkragtings en ander geweldsmisdade openbaar.<\/p>\n<p>Di\u00e9 misdade stem ooreen met die voorkoms onder Afrikabevolkings elders wat nooit onder apartheid geleef het nie.<\/p>\n<p>Gevalle van gerapporteerde verkragting het toegeneem van 27 056 in 1993 tot &#8216;n hoogtepunt van 55 114 tussen April 2004 en Maart 2005, wat &#8216;n voorkomssyfer van 118,3 \/ 100 000 van die bevolking. <\/p>\n<p>Dit is onder die hoogste gerapporteerde verkragtings ter w\u00eareld.<\/p>\n<p>Joan van Niekerk, &#8216;n voorsitter van Childline Suid-Afrika, het ges\u00ea onderwysers in swart skole is een van die grootste probleme wat die seksuele misbruik van kinders betref.<\/p>\n<p>Ten spyte van pogings deur buitelandse nie-regeringsorganisasies om di\u00e9 plaag toe te smeer, is dit ook bekend dat swart mans glo dat omgang met kinders hulle van MIV\/Vigs kan genees.<\/p>\n<p>Die 185 gevalle van kindermishandeling wat by die polisie aangemeld word elke dag verteenwoordig net &#8216;n fraksie van die ware getal, volgens kindersorggroepe. Hiervan lei net vyf persent tot &#8216;n suksesvolle skuldigbevinding.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart man, 32, sal na verwagting m\u00f4re in die De Aar-landroshof verskyn op \u2018n aanklag van moord. Dit kom nadat &#8216;n 13-jarige meisie se liggaam gisteroggend in die straat naby die beskuldige se huis gevind is. Die polisie wou nie bevestig of die meisie verkrag is nie. Die oorledene het volgens woordvoerder Sergio Kock &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=33420\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee vas vir moorde in Noord-Kaap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9830,218,5170,4489],"class_list":["post-33420","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweldsmisdaad","tag-misdaad","tag-moord","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33420","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33420"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33420\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33420"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33420"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33420"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}